Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boskamp Game Lodge & Spa

Lodge
Self-Catering Hunters Camp
Vanaf
Vanaf R5 175
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-lodge is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na 'n rustige en privaat omgewing. Dié eenheid het lugversorging, 4 enkelbeddens en 'n tripelstapelbed. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die badkamer is heeltemal apart, maar is naby die eenheid geleë en het 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Gaste kan in die lapa met 'n vuurput kuier, of in die plonspoel afkoel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Tripelstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 7 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xTripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

2 wildritte per dag is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Ontbyt, middagete en aandete word deur 'n privaat sjef voorberei en hierdie diens is by die tarief ingesluit.
Spa- en skoonheidsbehandelings is teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R5 175
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Marble Hall, 0450, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0adefd0d66b833be82a12dc9900704a4cc5171fbe809d11bd7269a9ab1dfa68ba66aa4d4cc1824c9e90d606e511a6f7bda02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 175 per nag (plek vir 6) R33 Marble Hall 0450 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.88980392296 29.15842294693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem