Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die BoerVrou

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Beweging en die pluk van vrugte in die wingerde word nie toegelaat nie.
Braai- en kaggelhout word voorsien vir die eerste nag. Ekstra hout kan op die plaas gekoop word.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voor hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363 Melkboompad, Sigma Farming, Trawal, 8145, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3222e96fc60ae4b25adee2133082e74e5d90ddda5da50cf98852023977bca7132083e6fcee2754cb579823307471f87e538?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 R363 Melkboom Road Sigma Farming 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.892025239879 18.656635898995
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem