Die Blouhuis
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vergenoeg Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 000R1 600 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Die Blouhuis is 'n knus plaashuis op Vergenoeg Plaas in Swellendam. Die plaashuis is afgesonder wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n privaat wegbreek.
Die plaashuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n toilet, 'n wasbak en 'n buitestort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring.
Die oopplan-leefarea het gemaklike banke, 'n ingeboude braai, 'n enkelbed en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n aparte gastetoilet.
Swellendam is op die Tuinroete halfpad tussen Kaapstad en George. Die bekende Roete 62 is ook bereikbaar vanaf Swellendam. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry en bergfietsry in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Heleen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Vergenoeg Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Blouhuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vergenoeg Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom