Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
MARTHA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 215
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Marius B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Andra B - Apr 2024
Algehele gradering
Stil en rustig. Die matras was egter "hol" geslaap en lê nie lekker nie.
Salomie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvry, netjies, waarde vir geld.
Marelise R - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker verblyf en restaurant op perseel.
Edward S - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies. Personeel baie vriendelik.
Lance T - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Harry W - Des 2023
Algehele gradering
Accommodation good, service poor.
Johandri S - Des 2023
Algehele gradering
Rustigheid!
Rene A - Des 2023
Algehele gradering
Lieflik. Rustig. Waarde vir geld. Perfek!
Joy C - Des 2023
Algehele gradering
Will stay again!
Hambly Q - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect overnight stop.
Deon F - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier, die personeel was vriendelik en gasvry en die kos goed.
Erika P - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklik en veilig.
Vic P - Sep 2023
Algehele gradering
Presies wat jy verwag van 'n oornaggastehuis.
Tom N - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker, vriendelike ontvangs en diens, baie behulpsaam.
Corrie U - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel, handdoeke en beddegoed oud.
Graham E - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent location and service!
Martin V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Monia M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek en restaurant.
Heather M - Aug 2023
Algehele gradering
A very pleasant stay.
Michael W - Aug 2023
Algehele gradering
Was everything we expected and the restaurant on site always delivers great food.
Aretha K - Aug 2023
Algehele gradering
Vreeslik lekker en rustig.
Lida B - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, waarde vir geld.
Paul C - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker kos.
Linda W - Jul 2023
Algehele gradering
It is always a pleasure to stay here.
Pieter S - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik soos altyd.
Frikkie R - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike personeel, veilig en netjies.
Zenobia L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam. Personeel aan diens was baie vriendelik en behulpsaam.
Esme J - Mei 2023
Algehele gradering
Netjiese, ruim kamer.
Coen S - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in Calvinia. Goed geleë.
Gerard S - Mei 2023
Algehele gradering
Verblyf was baie lekker. Geen probleem nie.
Therese V - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent.
Daniel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Bly altyd lekker daar.
Andre D - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies. Geen klagtes nie.
Daleen E - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Arnau Marcel W - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Joey R - Jan 2023
Algehele gradering
Karoo friendlyness and hospitality, rooms beautiful and comfortable. Food excellent.
Elza E - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker blyplekkie.
Marsha B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry.
Piet B - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige netjiese verblyf.
Annemie F - Des 2022
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Joey F - Des 2022
Algehele gradering
Oornag op pad Kaap toe.
Conrad V - Des 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Andre V - Des 2022
Algehele gradering
Great plek en great kos.
Carina S - Des 2022
Algehele gradering
Teleurgestel.
Lees meerSean F - Des 2022
Algehele gradering
A real let down.
Lees meerDie Blou Nartjie se terugvoer
We are very sorry to hear about your bad experience. Please allow us to explain as this is not the standard of service we usually deliver. To be clear, we take ownership of these problems and only offer an explanation and not an excuse and the problems have been dealt with since your review to the best of our abilities.
The infestation of mosquitoes has happened because of the immense amount of rain that fell just the previous week and is a big problem currently in the whole of Calvinia. Unfortunately, we do not know where the cat urine smell comes from as we have no cats on the premises - our two lovely dogs Jock and Saartjie make sure of that as they are not cat lovers. The gas stove was installed just recently and unfortunately, we did not have time to connect it to a gas canister yet, an unforgivable oversight that has since been rectified. We did however bring you boiling water in flasks for your tea as requested. All the lamps in the unit is fitted with rechargeable bulbs and we have since added LED strip lights to further alleviate the load-shedding problem. We do not provide candles as it is a fire hazard. Regarding your check-in time of 19:00, yes the reception doors are locked at that time but the restaurant doors right next door were open with a lot of people already having dinner and at this busy time of the year it is all hands on deck to help dinner guests. As the restaurant and guest house are one business, we hope that guests will see that the doors are open just beside the closed ones and that we aim to help as many people as possible as efficiently as possible.
Apologies again for your bad experience, hopefully, we can make it a better one in the future.
Kind regards,
Die Blou Nartjie
Judie S - Des 2022
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Robert P - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely rural flavour.
Johan B - Nov 2022
Algehele gradering
Geen kommunikasie tussen gastehuis en die webtuiste nie.
Steve M - Nov 2022
Algehele gradering
Convenient and comfortable.
Grant M - Nov 2022
Algehele gradering
Very pleasant rooms with nice environment.
Pieter M - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie en vriendelike diens.
Rudolf R - Okt 2022
Algehele gradering
Altyd betroubaar.
Johannes K - Okt 2022
Algehele gradering
Netjiese rustige omgewing.
Christo O - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent stay with clean room and wonderful restaurant.
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, rustig en veilig.
Janine S - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier en lekker geëet.
Natashja T - Sep 2022
Algehele gradering
Weereens 'n ongelooflike ervaring.
Elmarie J - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier en geëet. Vriendelike mense.
Ronel S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. 'n Bonus is die restaurant. Ons het heerlik geëet. Onthou net om vroeg te bespreek vir plek in die restaurant.
Jan W - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus na 'n lang pad. Diens was goed.
Diana W - Aug 2022
Algehele gradering
Very pleasant stay in Calvinia.
Karin B - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en verblyf.
Michael P - Aug 2022
Algehele gradering
Friendly, comfortable with good food.
Nico U - Aug 2022
Algehele gradering
Die plek is netjies en goed toegerus. Die feit daar daar 'n restaurant is en ook nog ontbyt bedien is is beslis 'n bonus. Mense is ook baie vriendelik.
Lizemari G - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf in die Karoo.
Corneli A - Aug 2022
Algehele gradering
Perfekte oornaggeriewe. Heerlike kos by die restaurant.
Die Blou Nartjie se terugvoer
Beste Corneli
Baie dankie vir jou kommentaar. Ongelukkig het ons self nie geweet van die beurtkrag wat om 18:00 begin het nie, aangesien Eskom dit na Fase 4 verhoog het kort voor julle aankoms. Dit het ons almal onverhoeds betrap.
Ons het 'inverter" ligte in elke kamer gemerk "Emergency Light", wat werk wanneer die krag afgaan sodat julle nie in die donker hoef te wees nie. Die ligte werk op dieselfde basis as gewone ligte en kan aangeskakel word soos benodig. Die restaurant het ook 'n kragopwekker vir sulke beurtkrag gevalle om te verseker dat julle nog steeds lekker kan kuier in die restaurant terwyl daar beurtkrag is.
Vriendelike Groete
Morne K - Jul 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, goed toegerus en het 'n heerlike restaurant.
William E - Jun 2022
Algehele gradering
Received a good welcome, room nice. Meal the evening, nice.
Die Blou Nartjie se terugvoer
Dear William
Sorry for your inconvenience with the water pressure
But as you know the whole country is under load-shedding and Calvinia has boor holes that must be pumped with electricity in order for us to have water.
So during load-shedding, the water pressure goes down, unfortunately, it is out of our hands,
Kind regards
Martha
Francine C - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Hayley S - Mei 2022
Algehele gradering
Comfortable and hospitable.
Karen D - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon en gemaklik.
Lizemari G - Apr 2022
Algehele gradering
Beste verblyf in Calvinia.
Doreen P - Apr 2022
Algehele gradering
Great, comfortable rooms with a delicious restaurant and great hosts.
Johan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Wiana B - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike etes.
Jimmy C - Mrt 2022
Algehele gradering
Everything we needed.
Ys M - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker aandete.
Die Blou Nartjie se terugvoer
Beste Michael
Jammer om te hoor van jou ondervinding. Ons noem net graag dat die kelners die vorige aand aangebied het om jou wegneem ontbyt reg te kry, maar jy het gesê dat jy nie kos wil hê wat oornag oorgestaan het nie en dat jy dit vars gemaak die volgende oggend wil hê. Die kombuis het dus toe gewag die oggend van julle vertrek totdat jy vra daarvoor, aangesien jy spesifiek gesê het jy wil dit vars hê. Ongelukkig is ons nie 'n "fast food" restaurant nie, en doen ons dus nooit geroosterde broodjies nie.
Vriendelike Groete
Die Blou Nartjie
Mike E - Feb 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, gerieflike kamers en uitstekende restaurant op perseel.
Theresa S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
DELETE D - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Ronelle D - Des 2021
Algehele gradering
Rustig.
Lorette D - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable and convenient.
Harry V - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, rustig en professioneel.
Amanda L - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese kamer, wat in alle behoeftes voorsien.
Charlotte T - Nov 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Charmeine H - Okt 2021
Algehele gradering
Pleasant
Elize S - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing.
Stephen M - Okt 2021
Algehele gradering
Solid value with good rooms and breakfast.
Liesel G - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne. Baie oulike restaurant.
Magdaleen S - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike ruim kamer met alles wat ons benodig het.
Rudolf R - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het ’n groot kamer met DStv gehad. Ruim badkamer met ’n stort en bad.
Anna M - Sep 2021
Algehele gradering
Flower weekend with friends.
Anita E - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Reginald J - Aug 2021
Algehele gradering
Gasvry en goeie waarde vir geld.
Pieter K - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie vriendelike personeel.
Johann V - Aug 2021
Algehele gradering
We really enjoyed our stay and the food was fabulous.
Elma M - Aug 2021
Algehele gradering
Gemaklike oornagplek met heerlike kos.
David P - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent.
Rian J - Aug 2021
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap. Baie gerieflike kamer. Goeie restaurant. Vriendelike ontvangs.
Pieter S - Jul 2021
Algehele gradering
Netjiese kamer, vriendelike diens en 'n baie lekker restaurant op perseel.
Stephen M - Jul 2021
Algehele gradering
The rooms are appropriate for price and location.
Elizabeth E - Jun 2021
Algehele gradering
Die gastehuis leun op die gasvryheid van Herman, die restaurateur.
Lees meerAdele E - Mei 2021
Algehele gradering
Goed toegeruste kamers en die restaurant wat op die perseel is, is 'n bonus.
Johan D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Nic M - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs by 'n gerieflike en netjiese oornag verblyfplek.
Annette E - Apr 2021
Algehele gradering
Oase in die Hantam!
Annelize M - Apr 2021
Algehele gradering
Perfect Stopover.
Ronel C - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendlike en hulpvaardig. Ons het baie tuis gevoel.
Reana B - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, pragtige natuur, vriendelike, hulpvaardige ontvangs.
Gretchen C - Mrt 2021
Algehele gradering
The room was neat and comfortable and the breakfast was good.
Derick S - Mrt 2021
Algehele gradering
Tevrede.
Andre B - Mrt 2021
Algehele gradering
Goed en teleurstellend
Lees meerSherryl S - Mrt 2021
Algehele gradering
Good overnight stop.
Johan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons verwagtinge is oortref.
Doreen P - Mrt 2021
Algehele gradering
Very friendly, home atmosphere and the food was delicious.
Marwaan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Very pleasant.
Elize O - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornagtuiste met heerlike boerekos.
Paul L - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Piet B - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike sentrale rustige oorslaapplek.
Susan R - Des 2020
Algehele gradering
Oornag op pad met ons vakansie.
Junita O - Des 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon!
Helena A - Des 2020
Algehele gradering
Really good value for money.
Tjaart V - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker!
Colin H - Okt 2020
Algehele gradering
Comfortable, clean and quiet after a long drive from the Kgalagadi Transfrontier Park.
Dianna M - Okt 2020
Algehele gradering
Vinnige oornag oorstop!
Isabel L - Okt 2020
Algehele gradering
Dis die 2de keer dat ons hier tuisgaan.
Mariehette L - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Hans N - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangename verblyf met restaurant op die perseel.
Carel D - Sep 2020
Algehele gradering
Rustige dorp atmosfeer ervaring by die Blou Nartjie.
Elize T - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik . .
Andrea W - Sep 2020
Algehele gradering
Ontbyt was teleurstellend, moes vra vir kookwater. Koffie was koud en sap was klaar. Aandete van hoogstaande gehalte met vriendelike kelners.
Pierre R - Sep 2020
Algehele gradering
Sien die sterre asb.
Thomas M - Sep 2020
Algehele gradering
Restaurant 'n oase in die dorp.
Roelof F - Sep 2020
Algehele gradering
Besonder aangenaam.
Liesel G - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ontspanne kuier met baie lekker restaurant en rustigheid.
Ona G - Sep 2020
Algehele gradering
Stil omgewing en toegerus met al die nodige. Skoon, maar die kwaliteit van die linne en handdoeke het aandag nodig.
Hentie V - Sep 2020
Algehele gradering
Aangename verblyf en vriendelike personeel
Elize V - Sep 2020
Algehele gradering
Veilig en comfortable.
Petro B - Aug 2020
Algehele gradering
Comfortable and safe.
Aidene V - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderful friendly staff. We will see you again.
Chris M - Aug 2020
Algehele gradering
Altyd lekker.
Marquerite V - Aug 2020
Algehele gradering
Was baie gasvry en het ons welkom laat voel.
Pieter M - Mrt 2020
Algehele gradering
Weg van padgeraas van trokke, rustig en aangenaam. Restaurant gesellig met uitstekende diens.
Hilda E - Feb 2020
Algehele gradering
Ouwêreldse sjarme!
Dianne S - Feb 2020
Algehele gradering
Motorcycle road trip.
Nicole D - Jan 2020
Algehele gradering
Goed voor onderweg. Mooi stadje.
Leslie T - Jan 2020
Algehele gradering
Jaar einde in die Karoo en Blou Nartjie was 'n goeie kombinasie.
Warren P - Des 2019
Algehele gradering
Really nice location for a stay over.
Paul V - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi eenhede wat baie goed onderhou word.
Lees meerAntoinette K - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike kos, gasvry en boonop op baie netjies!
Lees meerLizette M - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Jonathan O - Okt 2019
Algehele gradering
A great location.
Johan D - Sep 2019
Algehele gradering
Huis van die huis.
Marius B - Sep 2019
Algehele gradering
Keer op keer het ons hier net aangename verblyf met vriendelike personeel.
Joanne B - Sep 2019
Algehele gradering
Was netjies en skoon, maar nie uitstaande nie.
Sarina S - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike mense en heerlike kos!
Johan M - Sep 2019
Algehele gradering
Comfortable and well appointed.
Marlene M - Jun 2019
Algehele gradering
Brilliant.
Gerhard B - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Jon-luke L - Apr 2019
Algehele gradering
Centrally located with a great little restaurant.
Jos D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf met goeie waarde vir geld.
Johanna A - Mrt 2019
Algehele gradering
It was a wonderful experience.
Werner O - Mrt 2019
Algehele gradering
Weereens, fantasties!
Clive P - Mrt 2019
Algehele gradering
A very good overnight stay when breaking up a long journey.
Johan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Goed ontvang en alles was soos wat ons verwag het.
Jan W - Feb 2019
Algehele gradering
Baie goed.
Hester V - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Sandra R - Des 2018
Algehele gradering
We had a bad experience.
Jan W - Des 2018
Algehele gradering
Baie goed, restaurant was nie oop Sondagaand moes in hotel eet.
Jan W - Des 2018
Algehele gradering
Baie goed, restaurant was nie oop Sondagaand moes in hotel eet.
Ester V - Nov 2018
Algehele gradering
Sommer dadelik tuis gevoel!
Roelf B - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Stefan B - Okt 2018
Algehele gradering
Perfek.
Willem V - Sep 2018
Algehele gradering
Mooi onderkomen, goed restaurant.
Christine U - Sep 2018
Algehele gradering
Great guesthouse in Calvinia.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker gastehuis in Calvinia.
Ons het ons oornagverblyf by Die Blou Nartjie geniet. Baie vriendelik, skoon en gerieflik. Die restaurant bedien 'n fantastiese lamspastei en ontbyt was heerlik. Hoewel nie ernstig nie, moet die badkamer/stort opgegradeer word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tertius L - Sep 2018
Algehele gradering
Die Blou Nartjie het in alle opsigte al ons verwagtinge oorskrei met die hartlike Hantam-ontvangs en gerieflike akkommodasie.
Karen M - Sep 2018
Algehele gradering
Homely accommodation in the middle of nowhere.
Louise C - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en goed toegerus.
Hans N - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike tuiste.
Patricia T - Aug 2018
Algehele gradering
Loved our stay and would certainly return.
Herman V - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf met baie vriendelike en behulpsame gasheer en werkers.
Ingrid R - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Nicom L - Aug 2018
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Johan D - Aug 2018
Algehele gradering
Baie goed, skoon, mooi en kamers baie netjies.
Karien J - Aug 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike, goeie waarde vir geld en heerlike restaurant!
Sonja P - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies, gasvry ontvang!
Johan V - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
André E - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in mooi en rustige omgewing.
Magda K - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Isabel L - Jun 2018
Algehele gradering
'n Baie interessante plek.
André B - Jun 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Dalene T - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelikheid, netheid en bekostigbaar!
Marius B - Apr 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n veilige omgewing.
Anthony P - Apr 2018
Algehele gradering
Eenvoudig awesome!
Hennie C - Feb 2018
Algehele gradering
Aangename, skoon en vriendelike verblyf.
Hans Ulrich S - Feb 2018
Algehele gradering
Very nice place. Value for money 100%.
Valerie W - Feb 2018
Algehele gradering
We enjoyed the quiet restful atmosphere, clean room, good food and typical Northern Cape hospitality.
Lees meerSanet S - Des 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut 'n fantastiese ervaring!
Ronel P - Des 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvang en silwerskoon akkommodasie.
Barry S - Des 2017
Algehele gradering
A most enjoyable stopover en route from Kgalagadi National Park to Cape Town.
Johan D - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklike verblyf met vriendelike en hulpvaardige personeel.
Jacobus B - Okt 2017
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike verblyf.
Jacobus D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik, puik diens en die kos is fantasties.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Ben B - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Danie K - Aug 2017
Algehele gradering
Puik
Vic P - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies, veilig, vriendelik en lekker geëet.
Marlien G - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlike Hantam-gasvryheid.
Durr P - Jun 2017
Algehele gradering
Goeie, bekostigbare verblyf.
Hennie V - Jun 2017
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld verblyf in Calvinia.
Christiaan L - Apr 2017
Algehele gradering
Dis 'n mooi plek, net te duur vir wat jy kry.
Marlene V - Feb 2017
Algehele gradering
Die verblyf was netjies en skoon.
Melinda R - Okt 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterstraat 35, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom