Die Baai se Bek Studio
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aristeastraat 229, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Baai se Bek Studio is 'n lieflike, vrystaande selfsorgeenheid in Hondeklipbaai. Dit is ideaal vir 'n oornagplek vir 'n klein gesin op reis.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank vir kinders, 'n klerekas en 'n etenstafel met 4 stoele. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n induksiestoofplaat, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale, maar gaste moet hul eie besonderhede gebruik. Netflix, YouTube en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek, ingeboude braaigeriewe en 'n gedeeltelike see-uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die huis is naby Hondeklipstrand.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Baai se Bek Studio sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mynderd Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 101
Jaar gelys 10
Ligging
- Aristeastraat 229, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Hondeklipbaai Namakwaland Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aristeastraat 229, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom