Die Aalwyntjie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hofmeyer-straat 8, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Aalwyntjie is 2 oulike selfsorgverblyf in die dorpie Riversdal. Dit bied 'n wegbreek aan paartjies of klein gesinne wat op soek is na rus in 'n ontspannende omgewing.
Eenheid 1 het slaapplek vir 4 gaste en het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n enkelgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n eetarea met sitplek vir 4 gaste en 'n losstaande braai. Gaste kan ook 'n piekniek in die tuin geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n slaapkamer met 'n klein kombuisie wat met 'n enkelgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johlanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Jaar gelys 1
Ligging
- Hofmeyer-straat 8, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Aalwyntjie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hofmeyer-straat 8, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom