Die Aalwyntjie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johlanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Marc S - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Die Aalwyntjie se terugvoer
Thanks for your booking. Hope to see you again.
Johan D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker oornag.
Huipie L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik vir vinnige oornag slaapplek.
Die Aalwyntjie se terugvoer
Dit was lekker om jou te kon ontvang.
Tania M - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Die Aalwyntjie se terugvoer
I'm so glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.
Lemari F - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies & baie vriendelike ontvangs. Als gehad wat nodig is.
Die Aalwyntjie se terugvoer
Dankie Lemari. Dit was lekker om jou te kon ontvang.
Dirk R - Feb 2024
Algehele gradering
Skoolbyeenkoms.
Die Aalwyntjie se terugvoer
Dankie Dirk. Ons hoop om jou weer te sien.
Walter L - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker geslaap en gestort.
Die Aalwyntjie se terugvoer
Dankie Walter. Jy is altyd welkom.
Tamson M - Jan 2024
Algehele gradering
Rustigheid netheid.
Die Aalwyntjie se terugvoer
Baie dankie. Jul is altyd welkom by ons.
Petra B - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Die Aalwyntjie se terugvoer
Dankie vir jou bespreking by ons. Dit was lekker om jou te kon ontvang.
Tyrone K - Des 2023
Algehele gradering
Fantasies.
Die Aalwyntjie se terugvoer
Dankie vir jou tyd by ons, Tyrone. Dit was heerlik om jou te kon ontvang.
Nomfundo J - Sep 2023
Algehele gradering
Enjoyed our stay, feels like home, lovely and friendly host, loved it!
Die Aalwyntjie se terugvoer
Thanks for being great guests.
Tracey Lee A - Sep 2023
Algehele gradering
It's amazing.
Die Aalwyntjie se terugvoer
Thank you Tracey. It was so nice having you in Die Aalwyntjie. Hope your dreams come tru e in Riversdale.
Audrey H - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek met vriendelike gasheer.
Die Aalwyntjie se terugvoer
Dankie vir die pragtige resensie. Ons sal jul graag weer ontvang by Die Aalwyntjie.
Natasha V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik geslaap, alles was perfek.
Die Aalwyntjie se terugvoer
Baie dankie. Die Aalwyntjie sal jul graag weer ontvang.
Rozetta K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en uitstekende diens.
Die Aalwyntjie se terugvoer
Vreeslik dankie. Dit was heerlik om jul te ontmoet. Ons hoop om julle weer te sien.
Neville B - Mei 2023
Algehele gradering
We enjoyed the stay, the room is a bit cold and needs a heater otherwise I would stay again!
Die Aalwyntjie se terugvoer
Thanks for the comment. I shall put in the heater. We will love to see you again.
Ashley R - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Die Aalwyntjie se terugvoer
Baie dankie, Ashley. Ons sal jul baie graag weer wil ontvang.
Zayne G - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was baie stil en rustig gewees by Die Aalwyntjie in Riversdal.
Die Aalwyntjie se terugvoer
Dit was 'n voorreg om jul te kon ontvang. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Celmarie T - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely clean, tidy place for stayover with friendly hosts.
Die Aalwyntjie se terugvoer
It was a honor to have hosted you. We hope to see you again.
Vivian K - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons verblyf by die Aalwyntjie was rustig en bevredigend.
Die Aalwyntjie se terugvoer
Ons sien uit daarna om julle weer by Die Aalwyntjie te kan ontvang.
Cindy-lee D - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Die Aalwyntjie se terugvoer
Vreeslik dankie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hofmeyer-straat 8, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom