@DeVosRus Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Arista Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Annamie L - Mei 2024
Algehele gradering
Onverbeterlik.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Liewe Annamie, vreeslik baie dankie vir ons 5-ster gradering en jou pragtige woorde, dit het ons harte warm laat klop. Dankie dat jy DeVosRus gekies het vir jou verblyf, dit was vir ons 'n voorreg om jou te ontmoet, te huisves en by ons te bederf. Ons sien daarna uit om jou weer by ons te akkommodeer. Gerrit & Arista.
Waagied W - Des 2023
Algehele gradering
Hosts were very attentive and ensured we enjoyed our rest stop stay.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Dear Waagied, thank you so much for our 5-star rating and the lovely words in your review. It was genuinely heartwarming to read this, and you indeed made our evening. We enjoyed meeting, hosting, and spoiling you at DeVosRus. It was a real privilege. We look forward to hosting you again. Gerrit & Arista de Vos
Henk E - Nov 2023
Algehele gradering
Ek reis vreeslik baie en ek kan die gastehuis ten sterkte aanbeveel.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Liewe Henk, vreeslik baie dankie vir ons 5 ster gradering en pragtige woorde in jou resensie. Ons wil ook dankie sê dat jy DeVosRus aanbeveel, dit beteken vir ons en ons toegewyde span regtig baie. Dis 'n voorreg om ons gaste te bederf en ons is bly jy het die groot TV met volle DSTV kanale geniet. Dit was lekker om jou te ontmoet en by ons te huisves, regtig 'n voorreg. Ons sien daarna uit om jou weer by ons te huisves. Gerrit & Arista de Vos
Susan H - Aug 2023
Algehele gradering
Terdeë geniet om bederf te word in luuksheid!
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Beste Susan, vreeslik baie dankie vir ons 5 ster gradering en die pragtige woorde in die resensie. Dit het ons harte sommer warm laat klop en beteken ongelooflik baie vir ons en ons span by DeVosRus. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontmoet, huisves en by ons te bederf. Weereens dankie dat julle 'n tydjie afgeknyp het om julle ervaring hier by DeVosRus te deel. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te huisves.
Gerrit en Arista
Jacques P - Jul 2023
Algehele gradering
Quite pleasant.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Dear Jacques, thank you so much for this more than welcome 5 star rating and lovely review! We also want to thank you for sharing your experience and spreading the word about your stay at DeVosRus. It really means such to us and our dedicated team. It is always heartwarming to receive a review like this. It was a privilege meeting, hosting and spoiling you for the week. We look forward to many more bookings. Gerrit & Arista de Vos
Hannes V - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent service!
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Beste Hannes, baie dankie vir hierdie pragtige 5 ster gradering en jou lieflike resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontmoet, huisves en by ons te bederf. Baie dankie dat julle DeVosRus gekies het vir julle verblyf. Hierdie ster gradering en resensie laat sommer ons harte warm klop! Ons sien daarna uit om julle weer by ons te huisves. Groete en beste wense vir Moeder! Gerrit & Arista
Naomi L - Mrt 2023
Algehele gradering
The garden is magnificent! The hosts are very friendly. The room is full of lovely extras.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Dear Naomi and family, Thank you so much for this lovely 5-star rating and heartwarming words in your review. You really made our day. A big thank you from us and our dedicated team at DeVosRus. It was a privilege meeting, hosting, and spoiling you. We also want to thank you for sharing your experience at DeVosRus. We are glad to hear that you enjoyed the Koi Pond, they are of great joy to us. Thank you for mentioning the "No Loadshedding at DeVosRus ever" we shall always go the extra mile to make it a comfortable, enjoyable stay at DeVosRus and most of all to spoil our guests and, make them feel special. We look forward to hosting you again. Gerrit & Arista de Vos
Iris V - Okt 2022
Algehele gradering
Very comfortable. Owner was exceptional. Friendly and informative. Safe.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Dear Iris, thank you so much for our 5-star rating and the lovely review, it was heartwarming to read. We also want to thank you for spreading the word about your experience at DeVosRus! This review means the world to us and our dedicated team at DeVosrus. We are happy to hear that you enjoyed the Koi fish, it was a privilege taking you on a tour and showing you all the fish. We look forward to hosting you again. Gerrit & Arista de Vos
Jacolein W - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig en goeie diens.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Liewe Jacolein, dankie vir ons pragtige 5 ster gradering en jou mooi resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet en vir 'n naweek by ons te akkommodeer. Dankie ook dat jy 'n tydjie afgeknyp het om jul ervaring by DeVosRus te deel. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Gerrit en Arista de Vos.
Henk P - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plek om by te bly.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Beste Henk, baie dankie vir die 5 ster gradering en julle pragtige woorde oor julle ervaring by ons. Julle het voorwaar ons dag gemaak. Hierdie gradering en resensie beteken ongelooflik baie vir ons en ons span hier by DeVosrus! Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet, bederf en by ons te huisves. Dit is vir ons lekker om te hoor julle beveel DeVosRus aan!
Gerrit & Arista
Charel D - Aug 2022
Algehele gradering
Puik.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Beste Charel, baie, baie dankie vir die wonderlike 5 ster gradering en julle resensie vir ons. Dit beteken ongelooflik baie vir ons almal hier by DeVosRus! Dankie ook dat julle 'n tydjie afgkenyp het om vir ons hierdie wonderlike 5 ster gradering en resensie te gee en julle ondervinding by DeVosRus te deel! Dit is altyd lekker om sulke terugvoer te kry. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontmoet, bederf en by ons te huisves. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te huisves.
Gerrit & Arista
Coenraad D - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjiese kamer en uiters goeie gasheer en gasvrou.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Beste Coenraad, baie dankie vir julle gradering en wonderlike resensie. Dankie dat julle, julle ervaring by DeVosrus deel en ons plek aanbeveel, dit is altyd lekker om te sien ons gaste het hulle verlyf geniet!! Dit beteken regtig baie vir ons en ons span by DeVosRus. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet, bederf en te huisves. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te akkommodeer!
Gerrit & Arista
Elsabe D - Jan 2022
Algehele gradering
Unbelievable, wonderful!
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Dear Elsabe, thank you so much for this lovely, more than welcome 5 star rating and fantastic review. This review really means the world to us and our dedicated team at DeVosRus!! Thank you for your lovely words and for spreading the word about your experience at DeVosRus!! It was a privilege meeting, hosting and spoiling you. Thank you so much for the lovely wishes! We look forward to hosting you again.
Gerrit & Arista
Andre K - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende oornag-plekkie gewees. Baie netjies, smaakvol en goed toegerus.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Beste Andre, baie dankie vir ons wonderlike 5 ster gradering en pragtige resensie. Dit beteken ongelooflik baie vir ons en ons hele span by DeVosRus Gastehuis. Dankie ook dat julle 'n tydie afgeknyp het om ons te gradeer en 'n resensie oor julle ervaring by ons te skryf. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontmoet en by ons te huisves. Ons sien uit na nog besprekings van julle kant af! Gerrit & Arista
Marina P - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike kamer met al die nodige om jou verblyf aangenaam te maak.
Thea S - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was van uitstaande gehalte.
Lees meer@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Liewe Thea, dankie vir hierdie pragtige resensie, jy het waarlik ons dag gemaak. Hierdie resensie en jou pragtige woorde oor DeVosrus en jou ervaring hier beteken vir almal so ongelooflik baie. Ons het jou resensie vir ons personeel gelees en hulle wil jou uit hul hart bedank, hulle het so 'n groot trots in hulle werk en kamers en jou resensie beteken ongelooflik baie vir ons almal. Dankie dat jy ons gekies het vir jou verblyf. Dit was 'n voorreg om jou te ontmoet, te huisves en te bederf. Ons sien uit na sommer nog baie besprekings van jou kant af en kan nie wag om jou weer by ons te hê nie. Weereens baie dankie dat jy DeVosRus aanbeveel, dit beteken vir ons so baie. Gerrit & Arista de Vos
Gilbert I - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Dear Gilbert and family, how can we ever thank you enough for your kind words and excellent rating and review. Reading this review now really made our day. We and our team at DeVosRus, who have such pride in their work, are blessed to receive such wonderful feedback and this means the world to our staff too.
It was a privilege meeting and hosting you and your family. Thank you for choosing DeVosrus for your stay, we look forward to hosting you again. Gerrit and Arista de Vos
Alex K - Mrt 2021
Algehele gradering
Felt welcome, nice place.
Natalie B - Aug 2020
Algehele gradering
Welcoming!
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Natalie, vreeslik baie dankie vir hierdie wonderlike resensie, ons en ons span mense waardeer dit opreg!!! Dit beteken vir ons so baie. Ons sien daarna uit om julle weer hier te huisves en te bederf. Gerrit en Arista de Vos
Hanno P - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderlik, baie lekker.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Hanno
Vreeslik baie dankie vir jou resensie, dit is vir ons vreeslik lekker om so 'n positiewe resensie te sien, ons en ons personeel, wat baie trots is op hulle kamers, is jou ongelooflik dankbaar en weet ons waardeer dit baie.
Gerrit & Arista de Vos
Chris S - Des 2019
Algehele gradering
Gevoel of ons by familie kuier.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Crisandra, dit beteken ongelooflik baie vir ons om so 'n pragtige resensies te sien, ons harte is regtig in die plek.
Baie dankie daarvoor, dit word opreg waardeer.
Dis vir ons belangrik om so baie terug te sit in ons plek, tuin, kamers, ekstra' s, ons wil graag ons gaste bederf, dis vir ons belangrik.
Dit was lekker om julle weer te sien en te gesels, ons maak verder mooi, ons wag vir julle!
Johan W - Nov 2019
Algehele gradering
Comfortable, spacious accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike, ruim verblyf.
Drie aande deurgebring by DeVosRus. Die nagte was stil en sorg vir 'n goeie nagrus. Die enigste aanbeveling wat ek het, is dat kamers toegerus is met koffiedompels (die lewe is te kort om direkte koffie te drink). Let daarop dat ek nie 'n suier gevra het nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Johan, thank you so much for this 5 star rating, it is always heartwarming to get a review and rating like this. We do have a variety of coffee's in the rooms, but we did better than a coffee plunger, we opened a Coffee House on the premises with a big variety of coffee, latte, espresso, cappuccino, hot chocolate, mocha, lavazza and many more, we also love to spoil our guest with ice cream, waffle, a la carte breakfast, dinner and other meals.
We look forward hosting you again and to spoil you at the Coffee House.
Liyaquat F - Okt 2019
Algehele gradering
My best guesthouse experience, friendly, warm welcome and value for money.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Dear Liyaquat, thank you for taking the time to write such a positive, most welcome review. Your review means a lot to us and our staff. It encourages everybody to keep doing our best.
Please do visit us again in future.
Tyron B - Sep 2019
Algehele gradering
Was rerig 'n belewenis.
Dr Kolie V - Aug 2019
Algehele gradering
Ontvangs vriendelik en verblyf netjies.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Dr Kolie, baie dankie dat jy 'n tydjie afgeknyp het om vir ons 'n pragtige resensie en ster gradering te gee. Ons waardeer dit baie en sien daarna uit om jou weer by ons te akkommodeer.
Gerrit & Arista
Lorinda V - Jun 2019
Algehele gradering
Uitmuntende oornag verblyf!
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Lorinda, baie dankie vir jou pragtige resensie. Dit is wonderlik om na die tyd sulke positiewe terugvoer te sien, ons waardeer dit ongelooflik baie.
Ons hoop om julle weer te sien en nogmaals dankie vir julle baie welkome resensie.
Sanet M - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring en is baie vriendelik ontvang. Baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Sien julle weer. Baie bekostigbaar.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike resensie, ons waardeer dit opreg. Dit was ons plesier om julle te huisves en lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Gerrit en Arista de Vos
Sonet P - Apr 2019
Algehele gradering
Baie goed!
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir hierdie resensie, dit is vir ons en ons personeel wonderlik om sulke resensies te sien. Ons voorreg om julle te akkommodeer.
Gerrit en Arista de Vos
Louis J - Apr 2019
Algehele gradering
Puik diens. Vriendelike personeel.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Ons bedank jou vir jou resensie. Dis altyd vir ons lekker om sulke resensies te kry. Dankie dat jy by ons tuisgegaan het.
Gerrit en Arista de Vos
Beatrice M - Mrt 2019
Algehele gradering
Really lovely guesthouse, but they need to re-look the no visitor policy.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Hi Beatrice,
Thanks for taking the time to write this review and thanks for staying at DeVosRus.
It`s always difficult to implement new rules as you always know that some people are not going to like it, especially when it is people with no wrong intentions.
On the other hand it's my responsibility as owner of DeVosRus to do anything in my power to protect my guests and, their families as far as possible.
Up till about a month ago we allowed guests to have visitors, unfortunately, we had so many incidents of visitors misbehaving that we had no other choice than to stop any visitors entering the guesthouse.
As I explained to you, if we start to allow some guests to have visitors we would have to allow all guests to have visitors. The safety of our guests are way to important for us and all the rules at the guesthouse are there because of bad experiences we had in the past.
Regards,
Gerrit de Vos
Carinde V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies, maar nie regtig kindervriendelik nie.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Carindè, baie dankie vir die resensie en ons mooi ster gradering op Netheiden en ander, ons waardeer dit baie.
Gerrit & Arista
Manie G - Jan 2019
Algehele gradering
Baie aangename en netjiese verblyf, sal beslis weer hiervan gebruik maak.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Beste Manie,
Dit was ons voorreg om julle te akkommodeer. Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg.
Gerrit & Arista de Vos
Retha V - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflike, skoon, goed toegeruste kamer met al die nodige geriewe.
Lees meer@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Retha, baie dankie vir die positiewe resensie, ons en ons span waardeer dit regtig baie. Dit is altyd wonderlik om sulke terugvoer te kry en laat ons harte warm klop.
Dankie ook vir jou aanbeveling om ons Gastehuis te gebruik. Ons muurproppe is volgens standaard op sekere plekke, maar nietemin help ons volgende keer.
Ons sien daarna uit om julle weer te akkommodeer.
Gerrit & Arista
Jaco F - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon, baie goeie waarde vir geld.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Jaco, dankie vir julle resensie, ons waardeer dit baie. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Gerrit en Arista de Vos
Coen S - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Susan, baie dankie vir jou resensie, dit word opreg waardeer.
Gerrit en Arista de Vos
Cheleen J - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut awesome.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Beste Cheleen,
Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie, ons waardeer dit opreg. Dit was ons 'n voorreg om julle te kon akkommodeer!
Groete,
Gerrit en Arista
Yolanda B - Jun 2018
Algehele gradering
Netjiese oorslaapplek op pad na Weskus.
Lees meer@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Ons waardeer die feit dat julle 'n tydjie afgeknyp het om 'n resensie te skryf, ons stel dit hoog op prys. Dankie vir die welkome positiewe terugvoer, ons waardeer dit regtig baie en sien uit om jul weer by ons te akkommodeer.
Gerrit & Arista
Cheryl D - Jun 2018
Algehele gradering
Die verblyf is gemaklik, skoon, netjies, gerieflik en veilig.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Ons waardeer julle resensie opreg. Dit beteken vir ons regtig baie, vreeslik dankie hiervoor. Ons sien uit na julle volgende besoek aan ons. Gerrit & Arista
Chrisna B - Mei 2018
Algehele gradering
Puik verblyf.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Chrisna, baie dankie dat jy 'n tydjie afgestaan het vir hierdie baie gewaardeerde resensie. Dit beteken vir ons baie.
Ons sien uit om julle weer daar te hê.
Gerrit en Arista
Ben B - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies, vriendelik, skoon, als wat jy verwag en meer.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir julle baie welkome resensie, ons waardeer dit vreeslik baie. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet en 'n plesier om julle te huisves!
Max D - Feb 2018
Algehele gradering
It is a clean and tidy place, the garden is impressive.
Lees meerMarissa N - Feb 2018
Algehele gradering
Awesome en stunning!
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Marissa,
Ons sê vir julle baie dankie dat julle ons Gastehuis gekies het om in te bly. Dit was lekker om julle te kon ontmoet en akkommodeer.
Ons waardeer die resensie wat julle geskryf het regtig baie. Dankie vir die aanbeveling dit beteken vir ons baie.
Gerrit en Arista
Hildegarde B - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige mense en pragtige kamers.
Lees meer@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Baie, baie dankie vir hierdie wonderlike positiewe resensie. Ons waardeer dit opreg baie. Dit was 'n voorreg om julle te huisves, en ons sien uit na jul volgende besoek. Gerrit en Arista.
Liezel N - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie ons waardeer sulke resensies, dit beteken vir ons baie. Ons sien dan uit na julle volgende besoek, dit was lekker om julle te huisves.
Monica D - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Ons waardeer julle resensie regtig baie. Dit was baie lekker om julle hier te hê. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Marike D - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige en rustige verblyf.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Ons sê vir julle baie dankie vir die welkome resensie, dis altyd lekker om sulke terugvoer te kry. Baie dankie dat julle hier tuisgegaan het en hoop om julle weer te sien.
Natasha A - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer dit regtig baie! Dit was lekker om julle hier te kon huisves. Ons sien uit daarna om julle weer te kan ontvang!
Louis V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Louis
Hopelik gaan ons volgende keer jou vroutjie ook ontmoet.
Lekker dag
Kowie D - Sep 2017
Algehele gradering
Gerrit en Arista is baie vriendelik en dit het ons verblyf wonderlik gemaak.
@DeVosRus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Kowie
Sien julle volgende jaar met die troue.
Lekker dag
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stinkhoutstraat 14, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Geen kinders onder 10