Deo Volente Gastehuis
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R323, Ladismithpad C1, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Deo Volente Gastehuis is op 'n 12 ha-plaas op die uithoeke van die klein dorpie, Riversdal, geleë. Dit is die ideale oornagstop op pad na Kaapstad vanaf die Ooskus.
Dié gastehuis bestaan uit 3 suites en die selfsorg-eenheid het ook groot lapa area met binne braaigeriewe. Alle verblyfopsies het privaat ingange en lieflike uitsigte oor die plaasomgewing.
Ons het ook 'n troulokaal wat 150 gaste kan akkommodeer. Gaste kan van die swembad gebruik maak.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 7
Ligging
- R323, Ladismithpad C1, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Deo Volente Gastehuis het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R323, Ladismithpad C1, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom