Deo Volente Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Heine M - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik, sentraal!
Cheryl P - Jan 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Deo Volente Gastehuis se terugvoer
Goeie dag,
Dankie vir die resensie. U sal sien u het gevra vir 'n kamer, nie 'n selfsorg-eenheid nie. Selfsorgeenhede is beskikbaar sou u dit bespreek het. U het reeds 'n dubbelkamer ontvang soos versoek is. Enkelkamer is bespreek. WiFi is nie beskikbaar nie. As u die profiel van die gastehuis nagegaan het, dit is vir 'n rustige plaaservaring by ons in die platteland. Soos u genoem het, asemrowend, tuine en ons natuur skoon met ons pragtige bergreeks. Fantastiese uitsig en rustigheid wat net die platteland kan bied. Dankie vir u besoek. Ons maak weer so.
Anja H - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful, comfortable, value for money!
Deo Volente Gastehuis se terugvoer
Thank you Anja.
Elmare V - Mei 2021
Algehele gradering
Verblyf by Deo Volente was 'n baie onaangename ondervinding.
Bridget B - Jul 2019
Algehele gradering
Convenient and comfortable accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike en gemaklike verblyf.
Pragtige omgewing, pragtige uitsig en naby alle geriewe. 2 grootste probleme: geen WiFi en geen DStv (slegs 'n sneeu-SABC 1, 2 en 3). Baie gemaklike beddens en 'n lieflike groot stort. Sal beslis weer besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Claire R - Feb 2017
Algehele gradering
Ek sal dit nie aanbeveel vir besigheidskliënte nie.
Deo Volente Gastehuis se terugvoer
Goeie dag,
Daar is 'n groot skerm televisie in die lapa - van 65 vierkant meter - aangresend van 2 slaapkamers met 2 vol badkamers en vol toegeruste kombuis. Daar is 4 buite deure vir een persoon. Ek voel die kommentaar is onregverdig teen R700.00 vir 2 nagte. Lekker dag
Jannie V - Des 2016
Algehele gradering
Basies en teleurstellend.
Lees meerDeo Volente Gastehuis se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir terugvoering. Ons het wel gesê dat ons nie beskikbaarheid het by Deo Volente nie en het die dorpswoonstel aanbeveel. Jul was net te dankbaar dat jul verblyf kon kry. Daar is ook uitdruklik gevra in die woonstel of jul tevrede is. Die antwoord was baie tevrede net bly ons kon verblyf bekom. Groete en sterkte.
Jan H - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Thelma F - Okt 2016
Algehele gradering
Skep asem op 'n werkende plaas met gasvrye eienaars.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R323, Ladismithpad C1, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom