Deo Glory
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Gustav Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Granville V - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasmagories.
Deo Glory se terugvoer
Hi Granville, ons is baie bly julle het die wegbreek so baie geniet. Dit sal 'n voorreg wees om julle weer vir vakansie terug te verwelkom.
Dankie dat julle so goed na die plek gekyk het.
Kelly H - Aug 2023
Algehele gradering
Great
Deo Glory se terugvoer
Thank you very much for your visit.
It was great meeting you and having you there.
Shimone A - Jun 2023
Algehele gradering
The house is beautiful and modern. The place is very spacious and neat. Everything needed is there as well as it is close to necessities. Very friendly and helpful host. Will definitely go back.
Deo Glory se terugvoer
Thank you very much for the feedback. We are very happy that you enjoyed your stay and look forward to welcome you again.
It is always great when guests feel at home and especially when the kids also enjoyed it.
Rodney M - Apr 2023
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Lees meerDeo Glory se terugvoer
Rodney, baie dankie vir jou besoek en wonderlike terugvoering. Ons is bly jy kon dit rerig geniet en is opgewonde om jou weer terug te verwelkom. Veilig reis.
Nicolene M - Apr 2023
Algehele gradering
Waarde vir jou geld!
Deo Glory se terugvoer
Dankie Nicolene, bly ons kon julle huisves en sal julle graag weer wil sien.
Saadiya J - Des 2022
Algehele gradering
Spacious, neat and tidy. Very comfortable.
Deo Glory se terugvoer
Thank you very much, Saadiya. I am glad you had a great time and enjoyed the accommodation.
Riana M - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese, luukse verblyf.
Deo Glory se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Ons is baie bly om te hoor dat u dit geniet het.
U is altyd welkom.
Heloise B - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend, definitief die moeite werd.
Lukas K - Okt 2020
Algehele gradering
Goed toegeruste, netjiese verblyf teen 'n bekostigbare prys
Lees meerKobus F - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het n fantastiese naweek gehad.
Deo Glory se terugvoer
Baie dankie vir die review.
Ons waardeer julle besoek en sal julle graag weer akkommodeer.
Deo-glory
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Statusrylaan 174, Deoville Park, Vyf Brakke Fonteinen, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom