Dennebosch Guest House
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boerbokstraat 5, Senekal, 9600, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dennebosch Guest House bied gehalte-verblyf in Senekal in die Vrystaat. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of as gerieflike oornagverblyf. Dit is naby talle winkels en restaurante.
Dié gastehuis het 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Die kamers het elkeen tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en die kamers word daagliks skoongemaak. Daar is gratis WiFi en 'n speelarea vir kinders.
Die gastehuis het 'n tuin waar gaste rustig kan ontspan na 'n lang dag se reis. Ontbyt kan bestel word deur Wimpy en dit word gratis afgelewer by die gastehuis.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Christel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Boerbokstraat 5, Senekal, 9600, Vrystaat
- Gaste dink Dennebosch Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Senekal Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boerbokstraat 5, Senekal, 9600, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom