Deluxe Flat 16 On Bree
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Deluxe Flat 16 On Bree is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Kaapse middestad. Die woonstel spog met lieflike uitsigte oor die stad en gedeeltelike uitsigte oor Leeukop.
Die woonstel het slaapplek vir 1 of 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n groot stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond en stoof sowel as 'n wasmasjien.
Die leefarea langsaan het 'n rusbank en 'n TV en lei na 'n privaat balkon waar gaste die lieflike uitsigte oor die middestad en omliggende area kan geniet.
Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike swembad en buitelug-sitarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Deluxe Flat 16 On Bree sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Leanie Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 29
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Breestraat 16, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Deluxe Flat 16 On Bree het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom