Deejays Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Deidre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Graham O - Mei 2024
Algehele gradering
One of the best stays I have experienced.
Deejays Accommodation se terugvoer
Thank you, Graham. We appreciate your feedback very much!
Susann B - Apr 2024
Algehele gradering
Geniet.
Lize V - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Kristy K - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon!
Michael M - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Deejays Accommodation se terugvoer
Thank you. We really appreciate your review!
Esti V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons sal dit vir seker aanbeveel!
Hencia M - Jan 2024
Algehele gradering
Tevrede in oortreflike vorm.
Zelda C - Jan 2024
Algehele gradering
Dis soos "home away from home". Eersteklas.
Letshabo M - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Charmaine C - Des 2023
Algehele gradering
Perfek.
Yolande R - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was ongelooflik.
Chantelle C - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend! Vriendelik ontvang en baie behulpsaam.
Esmeralda V - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en luuks.
Kevin J - Aug 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Hanneri B - Jul 2023
Algehele gradering
Alles wat oms nodig gehad het.
Danielle D - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker en gerieflik.
Mollie D - Apr 2023
Algehele gradering
5-ster.
Cindy S - Apr 2023
Algehele gradering
We had a very comfortable stay.
Stef C - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies. Kort dalk net 'n wasbak om self skottelgoed te was.
Adele V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goeie ligging, skoon en netjies.
Kevin J - Mrt 2023
Algehele gradering
Naweek-akkommodasie.
Johlene F - Jan 2023
Algehele gradering
Deidre was baie behulpsaam en dit is 'n baie netjiese plekkie en veilig.
Leandrie V - Nov 2022
Algehele gradering
Ons verblyf was ongelooflik netjies en gemaklik.
Deejays Accommodation se terugvoer
Dankie Leandrie vir jou resensie. Ek waardeer dit. Hoop ons sien julle weer. Julle is baie welkom hier. Groete, Deidre
Yolande J - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Nicolise S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie, baie lekker, netjies, vriendelik, veilig sal beslis weer daar bly.
Joey B - Sep 2022
Algehele gradering
5-star experience.
Deejays Accommodation se terugvoer
Thank you for your review. Hope to see u again!
Lisa V - Sep 2022
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Magriet S - Sep 2022
Algehele gradering
Ek was so bietjie vroeg in Pretoria op pad na 'n kombuistee en wou vinnig inboek voor ons die funksie bywoon. Ek is vriendelik geantwoord en dadelik gehelp met die sleutels.
Charmaine M - Aug 2022
Algehele gradering
Friendly people. Beautiful dogs. Comfortable beds.
Vanessa C - Jul 2022
Algehele gradering
Die bes-bewaarde geheim in Pretoria!
Deejays Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou rating - waardeer dit opreg! Deidre
Chante B - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Karien N - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike en netjiese verblyf. Baie dankie.
Karista V - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Claudia H - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Deejays Accommodation se terugvoer
Thank you for your review Claudia, it's much appreciated.
Elsa D - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend. Pragtige plek.
Arjan D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Talana V - Apr 2021
Algehele gradering
Presies soos op die foto's. Lieflike omgewing. Waarde vir geld en 'n asemrowende lekker badkamer!
Deejays Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, waardeer dit baie.
Carel P - Mrt 2021
Algehele gradering
Ruim en gemaklike verblyf teen bilike prys.
Pieter L - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en netjies.
Pierre J - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekend
Deejays Accommodation se terugvoer
Baie dankie Pierre. Waardeer jou kommentaar. Hoop om julle gou weer te sien.
Joanita B - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelikheid en gasvryheid op sy beste.
Deejays Accommodation se terugvoer
Ag dankie Joanita - waardeer jou kommentaar baie!!!! Deidre
Nadia N - Nov 2019
Algehele gradering
Pynlik netjies en skoon. Rustig. Sentraal geleë.
Johan M - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en veilig.
Michelle E - Mrt 2019
Algehele gradering
Puik.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manitoba-rylaan 313, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom