Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deep South Rumah

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunedin-weg 96, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 R522 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Deep South Rumah is in Glencairn geleë en is 'n lieflike, skoon en gerieflike, selfsorg-tuinkothuis met 'n privaat ingang. Dit is ideaal vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, broodrooster, gasplaat en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Ander geriewe sluit WiFi, 'n braai-area, 'n etenstafel en 'n leefarea met 'n mooi uitsig oor die tuin in wat geskik is vir joga-sessies, oefensessies of om net in die sonskyn te ontspan. Die strand en getypoel is net 800 meter ver.

Deep South Rumah is minder as een kilometer vanaf kruidenierswinkels, restaurante, kroeë, 'n joga-ateljee, 'n branderplankryskool, 'n deli, 'n haarkapper en 'n boetiekwynwinkel.

Of jy nou op soek is na ontspanning of verkenning, hierdie kothuis bied 'n gerieflike toevlugsoord in die hartjie van Glencairn.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
Dubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Deep South Rumah
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tarn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Dunedin-weg 96, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Deep South Rumah het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
R580 R522
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
R580 R522
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunedin-weg 96, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0de7e901e93fd51c4f6ce2c2ce06bd3cd77df68471f8ae0054c17049ce281b5e987ad2b1f170fac42fec7ae90c0aa2f10880?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R580 nouVanaf R522 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 96 Dunedin Road Glencairn 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1563685167 18.423190411045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem