Deep South Rumah
Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunedin-weg 96, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R580R522 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Deep South Rumah is in Glencairn geleë en bied 'n hoofhuis en aparte kothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit bied 'n gerieflike en ontspannende toevlugsoord vir paartjies, gesinne, vriende of enkelreisigers.
Die hoofhuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die aparte badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n boheemse styl, gemaklike sitplek, 'n kaggel, TV, etenstafel en kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n leefarea met 'n kombuisie. Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof met 'n oondjie, broodrooster, gasplaat en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
WiFi is beskikbaar. Die 2 eenhede deel 'n tuin met 'n stoep, meubels en ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek vir 'n klein voertuig is op die perseel beskikbaar en daar is ook parkeerplek in die straat.
Deep South Rumah is naby winkels en restaurante en bied maklike toegang tot Glencairn Beach en Tidal Pool, wat dit ideaal vir 'n strandvakansie of 'n naweekwegbreek maak. Herdie kothuis bied 'n gerieflike toevlugsoord in die hartjie van Glencairn wat perfek vir ontspanning of verkenning is.
Slaapplek
’n Bespreking by Deep South Rumah sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Ligging
- Dunedin-weg 96, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunedin-weg 96, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom