De Swarte Mossel
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 21, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 450 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
De Swarte Mossel is 'n selfsorg-gastehuis in die rustige, afgeleë dorpie, Hondeklipbaai. Dié dorpie het 'n 14 km lange kuslyn waar 'n ware Weskus-gevoel heers en jy selfs op die strand kan braai.
Die gastehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers - die eerste badkamer is 'n aparte gastetoilet en die ander een het 'n stort. Die huis het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, stoof, oond en 'n yskas toegerus is. Die leefarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n binnenshuise braai-area.
De Swarte Mossel-gastehuis spog met 'n pragtige dek wat asemrowende uitsigte oor die Atlantiese Oseaan bied en dis die perfekte plek om aan 'n smullekker skemerkelkie te teug. Die huis is volledig omhein en parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by De Swarte Mossel sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Emdi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 306
Jaar gelys 6
Ligging
- Hoofstraat 21, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
- Gaste dink De Swarte Mossel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hondeklipbaai Namakwaland Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 21, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom