Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Rust Private Nature Reserve

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 104 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 14A, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R460 R345 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die De Rust Private Nature Reserve is 25 km buite Welkom op die R34 in die Noord-Vrystaat geleë. De Rust is op 'n 682 hektaar-plaas met grasvelde geleë.

De Rust bied selfsorgverblyf in chalets, houthuise en 'n Country Gastehuis met 'n woonstel. Alle eenhede het braaigeriewe. 'n Kamp- en karavaanpark met 'n gemeenskaplike ablusieblok met warm en koue water, gemeenskaplike braaigeriewe en kragpunte is ook beskikbaar.

Bykomende geriewe sluit 'n trou-venue, 'n kapel en konferensiegeriewe in. Die kapel kan tot 150 afgevaardigdes akkommodeer en troulokaal kan tot 300 afgevaardigdes akkommodeer.

De Rust Privaat Natuurreservaat het 'n gelisensieerde kroeg, swembad, trampolien en kinderspeelgrond. Wildritte is beskikbaar om tot 32 verskillende spesies te bekyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 21 resensies vir De Rust Private Nature Reserve
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Eden Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plaas 14A, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
  • Gaste dink De Rust Private Nature Reserve het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R460
R460 R345
per nag, vir 2 mense
Vanaf R460
R460 R345
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 14A, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbRMDpDCBOcNvrT8BuqxDBvcdGvEiNLQEnxnSvP5PyEzfRMDYG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R460 nouVanaf R345 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 14A Farm Odendaalsrus 9480 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.769083333333 26.867944444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem