Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Sleeper Inn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerbrand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir De Oude Sleeper Inn
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Greg W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg W
Gesin met klein kinders

Great.

Very comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica F
Gesin met tieners

Perfek.

My man het net goeie woorde gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne K
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ons het heerlik gebly. Plekkie is netjies, gerieflik en die swembad was 'n wonderlike lafenis! Fantasties ingerig met alles waarvan jy kan droom. Ons sal vir seker terugkeer! Baie dankie Gerbrand! De Oude Sleeper is 'n juweel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa S

Goed.

Aangenaam verras deur die verblyf. Baie netjies en modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dieter B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter B
Gesin met klein kinders

Net 'n paar afdakke dalk vir die karre. Staan heeldag in die son. Dit is alles wat pla.

Het vreeslik lekker gebly. Dit is baie netjies en stil. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruben V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly in skoon en netjiese plek!

Die plek is baie netjies en skoon, vriendelik ontvang en heerlik gekuier. Kan beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B
Gesin met klein kinders

Excellent.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is stunning. Baie nice. Swembad klein maar dis reg om net af te koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnel P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnel P
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Rustig en stil. Vriendelike mense en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love and pleasant stay.

I had a wonderful time at the place and it was very warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en baie goed toegerus.

Ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allan D
Enkelreisiger

Baie lekker

Plek is nie te ver van als af nie en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Synagogue-straat, De Oude-kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5544d20d04b7fc6fd63fce51f2db9a95ce680efef28a96a412bf1295804437492b098a521f4433c0f376a4c2613f2dd6ae1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 Synagogue Street De Oude Complex 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.74869749803 24.771020879098
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem