Paternoster's De Oude Muragie
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Malmokstraat 4, Paternoster, Wes-Kaap, 2010, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 050R840 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Paternoster's De Oude Muragie is op 'n duin in Paternoster geleë, net 100 m van die strand af. Dié pragtige kothuis dateer uit die laat 1800's en is in 2007 deur Meneer Theo Jordaan gerestoureer.
Hier kan jy die bekoring van 'n vissershuisie ervaar met die gerief van 2 slaapkamers, aparte badkamers en die oorspronklike kaggel en moderne meubels. Die huis is toegerus met alles wat jy kan nodig kry vir genotvolle verblyf.
Gaste kan skemerkelkies op 'n houtdek bo-op die ongerepte duine geniet met die wete dat die Khoisan 2000 jaar gelede hul seekos op hierdie einste plek geëet het. Die patio en braai-area die perfekte plek vir lekker laataand-kuiers.
Dié deel van ons land is altyd mooi, maar veral tussen Augustus en Oktober wanneer die wildblomprag selfs dié van Namakwaland troef!
Gaste kan ook aktiwiteite soos fietsry, e-fietsery, kajakvaart, sielplankry, snorkel, skubaduik, vlieërbranderry en voetslaan in die omgewing beoefen.
Slaapplek
’n Bespreking by Paternoster's De Oude Muragie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 113
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Malmokstraat 4, Paternoster, Wes-Kaap, 2010, Wes-Kaap
- Gaste dink Paternoster's De Oude Muragie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Malmokstraat 4, Paternoster, Wes-Kaap, 2010, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom