Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Lichthuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grensstraat 41, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Lichthuis is 'n vakansiekothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die hartjie van Vredendal. Dit is die ideale selfsorg-opsie vir 'n paartjie of 'n sakereisiger.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n drieplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die kothuis is naby die Olifantsrivier in Namakwaland wat veral vir pragtige veldblomme in Julie, Augustus en September bekend is. Die area is ook gewild vir die kenmerkende vetplante, welvarende boerderye en talle wynkelders.

Slaapplek

’n Bespreking by De Lichthuis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Grensstraat 41, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grensstraat 41, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77e9f754bd83349b999441a40fd081161828a012b81933fdba0150a91ffa08251732346fb4caf362833873128f9cafac8a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 41 Grens Street Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.665015768347 18.5014934
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem