Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kruis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ongemerkte pad, Kruisrivier, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

De Kruis skuil aan die voet van die Swartberge in die Kruisriviervallei tussen Oudtshoorn en Calitzdorp, sowat 20 km van die R62 af. Hierdie ligging dien as die ideale basis om omliggende wynplase, die Kango-grotte en ander besienswaardighede in die area te verken. Dit is veral gewild onder fietsry-entoesiaste.

Twee gastekothuisies is beskikbaar wat elkeen asemrowende uitsigte vanaf hul gerieflike stoepe bied. Albei kothuise is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, ketel, broodrooster en nodige toebehore. Albei kothuise bied WiFi-toegang, en die verblyf werk uitsluitlik op sonkrag, en verseker geen onderbrekings as gevolg van beurtkrag nie.

Elke kothuis het ook 'n houtstoof vir koue winteraande. Beddegoed en handdoeke word voorsien, en gaste word verwelkom met koffie, tee, suiker, melk en heerlike tuisgemaakte beskuit. Braaigeriewe met 'n rooster en tang is beskikbaar, en hout word voorsien.

De Kruis is die ideale beginpunt vir die verkenning van die bekoorlike omgewing, insluitend wynlandgoedere, die Kango-grotte en ander plaaslike besienswaardighede.

Onderdakparkeerplek word voorsien vir 1 voertuig per kothuis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ongemerkte pad, Kruisrivier, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ongemerkte pad, Kruisrivier, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb60171dadb1e8f91a9ef899af04b8314bc0a904d3df8c11487dee72ed9f9b11fd38b948dd623004dfc270025869af3a55a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) Unmarked road Kruisrivier 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.44179119966 21.883655190468
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem