De Kleine Akker
- Kapasiteit: 160 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf Elimweg, Akkersdrift Plaas, Overberg, Elim, 7270, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R260 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Kleine Akker skuil op 'n prentjiemooi plaas 8 km vanaf Elim. Die plaas bied kampplek wat ideaal vir 'n gesinswegbreek, fietsryers en 4x4-liefhebbers is.
Die kampeerplek bestaan uit 10 staanplekke met elektrisiteit en 10 staanplekke sonder elektrisiteit. Elke staanplek bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe.
Gaste kan in die plaasdammetjie afkoel en kinders kan op die speelgrond en oop area speel.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 55
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Vanaf Elimweg, Akkersdrift Plaas, Overberg, Elim, 7270, Wes-Kaap
- Gaste dink De Kleine Akker het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 160 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf Elimweg, Akkersdrift Plaas, Overberg, Elim, 7270, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom