De Denne
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Hannes B - Feb 2024
Algehele gradering
Het net oorgeslaap.
Johann V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier, sal dit aanbeveel.
Adel W - Des 2023
Algehele gradering
Alles wat mens nodig gehad het vir oornagverblyf.
Anthony M - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely old-world setting, comfortable and well appointed.
Lorraine T - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik om te oornag, skoon en netjies!
Sarah W - Jul 2023
Algehele gradering
Highly recommended. Will definitely come back.
Carin V - Jun 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Carina V - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Ilse V - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtig - 'n ongelooflike ervaring.
Lees meerDavid S - Mrt 2023
Algehele gradering
Quiet, comfortable and helpful hosts.
Dirk V - Mrt 2023
Algehele gradering
Oorslaap.
Anita G - Jan 2023
Algehele gradering
Nice place for a stopover.
Henry K - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende oornagverblyf.
Natasha E - Des 2022
Algehele gradering
Would recommend for an overnight stay.
Mary-ann H - Des 2022
Algehele gradering
Outentieke verblyf.
Vernon L - Jun 2022
Algehele gradering
Comfortable and safe.
Ivan C - Jun 2022
Algehele gradering
A big house with several rooms to appease the city dweller.
Lees meerMarlize K - Jan 2022
Algehele gradering
Gemaklik, vriendelike en vinnige diens, baie netjies.
Lees meerMarcello P - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent stay. House is wonderful.
Willie E - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige huis, baie ruim, uitstekend toegerus. Uitstekende vooraf diens en hulp.
Irene F - Des 2021
Algehele gradering
Glorious
Jc K - Des 2021
Algehele gradering
Baie skoon en lekker geslaap. Baie gasvry.
Louis V - Okt 2021
Algehele gradering
Interessant, rustig, ruim.
Cathy R - Mrt 2021
Algehele gradering
Shabby.
Lees meerDe Denne se terugvoer
We are very sorry to hear about your bad experience. You had both my and Jeanine's number, who lives on site, to contact if you needed anything. There is a fully equipped kitchen, dining room and braai facilities that was exclusively yours, separate from the main house. The swimming pool is visual when using the kitchen/dining area.
Leslie T - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing met baie spasie om in te beweeg.
Henrietta V - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Maretha K - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Etienne H - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese gebou, pragtige meubels en toerusting - en 'n baie, baie behulpsame en bekwame huishoudster.
Katherine G - Des 2020
Algehele gradering
Wonderful eclectic place.
Louwrens H - Des 2020
Algehele gradering
Stylvol en lekker.
Elize J - Jan 2020
Algehele gradering
Gesellig, netjies en ruim, absolute 'n plek om oor te bly of te besoek.
Rona V - Des 2019
Algehele gradering
Super luukse verblyf!
Lizette K - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Clifton F - Sep 2019
Algehele gradering
Gasvryheid van gasvrou het verblyf baie lekker gemaak!
Gerald N - Aug 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Helene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie besondere plek met pragvloere.
Neville W - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Vicus M - Des 2018
Algehele gradering
Sal vir seker weer van Karoo Moons gebruik maak.
Liz D - Okt 2018
Algehele gradering
We had a wonderful relaxing stay. Maggie was awesome.
Elizma C - Sep 2018
Algehele gradering
Die mooiste huis in Aberdeen.
Dowlene U - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik en pragtig.
Malinda S - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspanne in eg Karoo atmosfeer.
Elmarie W - Des 2017
Algehele gradering
Elegant tot baie huislik!
Rika B - Des 2017
Algehele gradering
Koelte in die Karoo.
Lees meerLeanè M - Des 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Yolande B - Des 2017
Algehele gradering
‘n Oase in die middel van die Karoo!
Carla V - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig.
Eugene S - Des 2017
Algehele gradering
Puik, goeie diens, rustig.
Joany J - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtig ruim. Netjies, lieflike beddens.
Corne H - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlike akkommodasie in die pragtige dorpie Aberdeen.
Gideon V - Okt 2017
Algehele gradering
Geen warm water, DStv werk nie, geen ketel of koffie in die kamer nie en geen plek om buite te sit nie.
De Denne se terugvoer
Gideon,
Ons het nog nooit klagtes gehad nie, so ek is vreeslik geskok en jammer dat jy dit so ervaar het. Ek het vir Precious gevra of julle gelukkig is en sy het vir my 2 keer ja gesê, Jy kon haar gerus gevra het oor die DStv en warm water. Jy kan gerus wanneer jy ooit in die area is gratis in die hoof huis kom oorbly. Weereens jammer.
Groete
Tanya
Helena T - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon verblyf.
De Denne se terugvoer
Hi Helena,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is slegs 'n selfsorg gastehuis, so die kits oats is eintlik net 'n vriendelike bonus. Ons is jammer dat daar nie ontbyt beskikbaar is nie, dalk eendag in die toekoms!
Mooi bly,
Karoo Moons
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandstraat 11, McNaughton, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom