De Branders 38
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Branders 38, Paardekraallaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
De Branders 38 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Die woonstel bied 'n uitstekende uitsig oor die see en direkte toegang tot die strand.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwasse gaste en 3 kinders beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het dubbelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad, en die tweede badkamer het 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed, en die badkamer het 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank toegerus. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- De Branders 38, Paardekraallaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink De Branders 38 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Branders 38, Paardekraallaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom