- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vermeulenstraat 51, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Daybreak is in De Aar en bied gehalteveblyf vir sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels en eetplekke.
Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n eie en suite-badkamer. Die eenhede het ook lugversorging vir die warm Karoo-dae en elektriese komberse vir yskoue Karoo-winters. Gaste het toegang tot DStv en WiFi.
Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.
Ontbyt en ander maaltye, asook wegneemetes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jeanetta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Vermeulenstraat 51, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Gaste dink Daybreak het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Aar Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vermeulenstraat 51, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom