Dankbaar
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charles Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Leigh H - Apr 2024
Algehele gradering
Charles gave us a warm welcome. Great stay - a little home away from home.
Martinette S - Apr 2024
Algehele gradering
Dankbaar sal jy vir seker wees!
Jeanetta R - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker plekkie.
Magda K - Jan 2024
Algehele gradering
Veilige parkering en smaakvol gemeubileer, heerlik geslaap en sal beslis weer gaan.
Este L - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en alle geriewe wat nodig is vir oorslaap.
Magriet H - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Mbuyiselo Dolph M - Des 2023
Algehele gradering
It was like I was home.
Dankbaar se terugvoer
Dankie baie
Magda K - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik oornag, lekker gesort en slaap. Beslis 'n "weer stop" vir ons in Bloemfo.
Eugene D - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon en veilig.
Douwtjie B - Apr 2023
Algehele gradering
Ons was sleg daar om te oornag.
Este L - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gasvry ontvang. Die plek was skoon en netjies. Alles wat nodig is vir oornagverblyf was daar. Veilige parkering. Sal beslis aanbeveel.
Marius J - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik en veilig.
Juanine B - Okt 2022
Algehele gradering
Goed geleë, naby alles. Baie skoon, netjies en gerieflik vir 'n vinnige in en uit.
Riané O - Sep 2022
Algehele gradering
Pleasant and accommodating.
Piet H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en net reg.
Chantell S - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Susan V - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Alma-mari S - Okt 2020
Algehele gradering
The accomodation has a warm, homely feel to it. Owners were very friendly and helpful.
Amanda R - Okt 2019
Algehele gradering
Naby aan City Med en alles wat 'n mens nodig het.
Michelle G - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlijk relaxe plek, mooie klifwandeling in de buurt.
Barend H - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam, die eienaar baie vriendelik en behulpsaam.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Toon van der Heever 22, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom