Dana Baai Huis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Lezelle V - Jan 2023
Algehele gradering
Uitsig vanaf eetkamer/sitkamer asemrowend. Baie naby strand geleë. Stil straat. Alles was baie mooi en skoon. Maar. Boonste en onderste deel van huis deel een ingang wat ongemaklik is.
Lees meerHetmarie V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike ruim en gerieflike huis, ideaal vir familie en lekker kuiers. Pragtige uitsig.
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nutansstraat 19, Dannabaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom