Daberas Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hannecke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Jare op LekkeSlaap 10
Opsomming van Resensie
Marius O - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing.
Werner G - Jan 2024
Algehele gradering
Stilte, perfek en baie sterre.
Elsie D - Des 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi!
Lucy V - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsigte, baie netjies.
Charles J - Aug 2023
Algehele gradering
Die perfekte bestemming vir iemand wat rustigheid en stilte soek weg van die alledaagse gejaag.
Jeremy D - Jul 2023
Algehele gradering
Enig in sy soort.
Glen T - Apr 2023
Algehele gradering
Very peaceful and quiet with the night's sky fully arrayed with every star in the southern hemisphere!
Faith P - Jan 2023
Algehele gradering
Down to earth and nostalgic.
Lees meerLodewicus G - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig met asemrowende landskap.
Ronnie M - Jun 2022
Algehele gradering
Wat 'n plesier om met stilte, skoon lug en helder sterre te geniet.
Frank H - Des 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Chris Y - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Natashja T - Jan 2021
Algehele gradering
'n Onvergeetlike bestemming om 2021 in te gaan.
Lees meerBronwynne B - Jan 2020
Algehele gradering
Awesome experience.
Andre D - Des 2019
Algehele gradering
The whole Augrabies region was a unforgettable experience, felt like you where on another planet.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die hele Augrabies-streek was 'n onvergeetlike ervaring, gevoel of jy op 'n ander planeet is.
Ons bedank Cobus en Hannecke vir 'n wonderlike verblyf op Daberas Guest Farm. Ons is goed ontvang en alles was tot tevredenheid. Hulle het regtig uit hul pad gegaan. Baie spesiale dankie dat jy ons toegelaat het om op Kersdag 'n gesin te wees. Dit was 'n lieflike gebaar en 'n kersete om lank te onthou. Hannecke, die eend was absoluut fantasties.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan V - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik rustig, ongerep en 'n plek waar jy nog sterre sien.
Ronel K - Des 2019
Algehele gradering
Awesome! Als wat ons nodig gehad en nog meer.
Michael M - Des 2019
Algehele gradering
We enjoyed a very pleasant stay at Daberas.
Madelane K - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi area en uitstekende gasheer en gasvrou.
Yolanda S - Nov 2019
Algehele gradering
'n Wegbreek om weg te kom van die lawaai van die stad.
Ellen R - Nov 2019
Algehele gradering
Unforgettable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Onvergeetlik.
Kobus en Hanneke is baie vriendelik en vrygewig. Ek beveel ander aan om saam met Kobus op die toer te gaan: dit is baie interessant. Kobus weet baie van die geologie, flora en fauna van die wonderlike landskap. Die verblyf is puik: groot, baie skoon en jy het jou eie swembad. Die volgende keer bly ons 'n week.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marius V - Okt 2019
Algehele gradering
Dis jammer daar is nie 'n 6 sterre-opsie nie!
Darryl E - Sep 2019
Algehele gradering
Puik, puik, puik, een van die mooiste plase wat ek nog gesien het.
Eugene F - Sep 2019
Algehele gradering
Dit het ons verwagting oortref.
Jacolene S - Aug 2019
Algehele gradering
Daberas laat jou naby aan die natuur!
Hendrik V - Aug 2019
Algehele gradering
Lovely lodge, but the environment does not offer much.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Dear Hein, thank you for your review, however it is impossible to experience what nature offers here if you have arrived very late, as the Lower Orange River Valley warrants spending a bit more time to discover it!
Sophia K - Aug 2019
Algehele gradering
Meer as wat ons verwag het met lieflike ontvangs en gasvryheid.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Dankbaar dat julle dit geniet het, baie dankie dat julle Daberas gekies het vir julle julle besoek, sien julle hopelik gou weer.
Athol H - Aug 2019
Algehele gradering
Amazing location, accommodation and fantastic hosts.
Lees meerDaberas Guest Farm se terugvoer
Dear Athol, you are most welcome and we are looking forward to your next visit with your lovely family and thank you.
Marjolein K - Jul 2019
Algehele gradering
Very nice people. Well arranged, place was spotless.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie vriendelike mense. Goed toegerus, baie skoon.
Baie mooi omgewing. Stil. Hanneke is a baie goeie kok! Die sonsondergang-toer was mooi! Sal dit beslis aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Good to hear you enjoyed the stay, the food and the surroundings, thank again you for visiting.
Francie R - Jul 2019
Algehele gradering
Verrassend.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Baie dankie!
Chris D - Mei 2019
Algehele gradering
'n Gerieflike huis in 'n droë en pragtige omgewing.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Dis was 'n voorreg om julle as ons gaste hier te ontvang, veral wanner julle ook ons waardering vir die omgewing deel, baie dankie daarvoor.
Juan V - Apr 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek, ons is bly dat julle ook die stilte geniet het, julle is baie welkom!
Pieter B - Apr 2019
Algehele gradering
Eenvoudig eksklusief.
Lees meerDaberas Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek,dis verfrissend om mense soos julle te ontmoet wat werklik die natuur en dit wat dit bied waardeer.
Adel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi verblyf en die sterrehemel was 'n belewenis.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek en julle terugvoering, dis regtig 'n riem onder die hart om te hoor dat julle die verblyf asook sterre geniet het.
Ronel S - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was ‘n besonderse ervaring!
Daberas Guest Farm se terugvoer
Ronel, dit was ook aangenaam om julle te leer ken en op die plaas te ontvang, weereens baie dankie vir julle besoek.
Reinhold D - Feb 2019
Algehele gradering
2 days at a wonderful places with very friendly hosts.
Daberas Guest Farm se terugvoer
We really believe that this area is quite unique and different, it is, therefore, important to receive feedback from you on your experience of the farm and area. We thank you for your good review, it is appreciated.
Ricus N - Feb 2019
Algehele gradering
Rus en vrede.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die kommentaar. Kom word gerus weer stil wanneer die geraas te veel word!
Klaus A - Okt 2018
Algehele gradering
Great hospitality, great location, great facilities!
Daberas Guest Farm se terugvoer
Thank you for visiting and for taking the time to write a review, we appreciate it.
Rikus D - Sep 2018
Algehele gradering
Asemrowende omgewing!
Daberas Guest Farm se terugvoer
Dit klink of hele familie iets gehad het om te doen en te geniet, dis goeie nuus, kom gerus weer en dankie vir die terugvoering.
Willem T - Sep 2018
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek. 'n Besoek op die plaas bied net soveel meer wanneer die uitkykpunte besigtig word, en ons is bly dat julle dit gedoen en geniet het.
Willem B - Sep 2018
Algehele gradering
Stil, pragtig en asemrowende natuur.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Willem, ons waardeer die terugvoer.
Christine F - Sep 2018
Algehele gradering
Hemel op aarde!
Lees meerDaberas Guest Farm se terugvoer
Christine, dit was 'n besonderse voorreg om julle vir 6 dae hier te kon ontvang, ons het julle as mense goed geleer ken, ons wens julle allle voorspoed en sterkte vir die toekoms. Beste groete Hannecke en Kobus
James K - Sep 2018
Algehele gradering
Beste ervaring van ons vakansie.
Lees meerDaberas Guest Farm se terugvoer
James ons is so bly om te om hoor dat julle besoek hier aan julle verwagtinge voldoen het, baie dankie en as julle weer eendag in hierdie omgewing kom moet julle beslis weer ’n draai hier kom maak.
Beste groete,
Hannecke en Kobus
Gerhard V - Sep 2018
Algehele gradering
Vreedsaam, pragtig en goed toegerus.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Dis altyd 'n riem onder die hart om te verneem dat die plek aan verwagtinge voldoen, baie dankie vir die terugvoer.
Lurine V - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit. Ons sal julle beslis ook weer wil sien!
John M - Aug 2018
Algehele gradering
Indien jy tyd in die Gariep Gebrokeveld wil deurbring, sal verblyf op Daberas 'n baie gelukkige keuse wees.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, dit is belangrik om te weet hoe ons gaste die verblyf en die besoek ondervind. Maak gerus n draai as julle weer in die omgewing kom.
Johan B - Jul 2018
Algehele gradering
Uiters gerieflike verblyf en wonderlike gasvryheid in 'n ongelooflike mooi omgewing.
Zonica M - Jul 2018
Algehele gradering
Lieflike gasteplaas.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Dankie Zonica, vir die terugvoering. Dis goed om te verneem dat julle die kort besoekkie tog kon geniet het.
Hannecke en Kobus
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Christo P - Apr 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike familie en 'n pragtige gasteplaas!
Daberas Guest Farm se terugvoer
Beste Christo,
Dankie vir jul besoek asook vir die terugvoering, hoop om julle spoedig weer te sien.
Beste groete,
Hannecke en Kobus
Ronel S - Apr 2018
Algehele gradering
Sterre en stilte, 'n ware wegbreekplek.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Dankie Ronel, kom gerus weer as die geraas in stad te veel word.
Beste groete
Hannecke en Kobus
Armine S - Mrt 2018
Algehele gradering
Beautiful farm with breathtaking views, stylish house and hospitable owners.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Dear Armine,
It was a pleasure to have you and your family as our guests. Thank you for the review and please visit again when you are in the area.
Kind regards,
Hannecke and Kobus
Ute B - Mrt 2018
Algehele gradering
A rugged paradise for nature lovers.
Lees meerDaberas Guest Farm se terugvoer
Dear Ute, thank you for visiting Daberas and for the review, we appreciate it. We will keep in contact.
Kind regards
Hannecke and Kobus
Fred B - Jan 2018
Algehele gradering
Uniek.
Kirsten Slegh N - Jan 2018
Algehele gradering
Amazing!
Daberas Guest Farm se terugvoer
Dear Kirsten, thank you for visiting Daberas, it was a privilege to host your family.
Kind regards
Hannecke and Kobus
Jeanette Helena J - Nov 2017
Algehele gradering
Asemrowende rustigste week ooit.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Beste Jeanette, dis so goed om te weet dat julle die verblyf geniet het en dat julle hier ook rus vir die siel gevind het. Baie sterkte vir jou en jou familie vorentoe. Dankie vir julle besoek.
Groete
Hannecke en Kobus
Louis K - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker om so rustig te word.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Louis, dit was lekker om julle so n bietjie rond te wys sodat jy volgende keer jou eie ontdekkingsreis kan onderneem! Dankie vir jou mooi woorde en julle is baie welkom.
Groete
Hannecke en Kobus
William W - Sep 2017
Algehele gradering
Awesome getaway.
Daberas Guest Farm se terugvoer
William thank you for this review, it is highly appreciated, hope to see you again.
Best Regards
Hannecke and Kobus
Christo K - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Marihan R - Jul 2017
Algehele gradering
Asemrowende mooi omgewing, bly ten minste 2 nagte!
Daberas Guest Farm se terugvoer
Marihan, julle is meer as welkom om ons weer te kom besoek, hopelik kan ons dan nog meer van hierdie besonderse plek met julle deel. Dankie vir jou terugvoering.
Groete
Hannecke en Kobus
Annie L - Mei 2017
Algehele gradering
Terug na waar jy vandaan kom, en hoort. By jou Skepper en Verlosser. Woorde kan dit nie beskryf nie, jy moet dit ondervind.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Annie, baie dankie vir sulke mooi woorde, julle moet sommer gou kom kuier sodat ons weer saam op die stoep kan sit en die natuurskoon bewonder.
Alles van die beste vir julle.
Groete,
Hannecke en Kobus
Lindi C - Apr 2017
Algehele gradering
Besonders en uniek. Beslis 'n kuier werd.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Beste Lindi, julle is baie welkom om weer te kom kuier, dit is lekker om "ons" wereld met mense soos julle te kan deel. Dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit.
Groete, Hannecke en Kobus
René N - Des 2016
Algehele gradering
A breathtaking, remote destination where you can get in touch with nature and enjoy warm hospitality.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Asemrowende, afgeleë bestemming waar jy jouself in die natuur kan dompel en gasvryheid geniet.
As jy van alles moet wegkom is Daberas die plek vir jou. Dit is 'n awesome gasteplaas in die Kalahari, waar jy die natuurskoon kan geniet is ekstreme omstandighede. Eienaars Kobus en Hannecke bly op die plaas en hulle is uitstekende gashere wat omsien na al jou behoeftes sodat jy gemaklik is. Skemerdrankies by die uitkykpunt was die toppunt van ons verblyf en dit is 'n moet vir toekomstige besoekers. Daar is 'n sanderige grondpad tot by die plaas en dit sal wys wees om eers by die gasheer uit te vind oor hoe dit is voor die tyd. Ons sal graag weer Daberas wil besoek, maar volgende keer langer as 2 dae.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Daberas Guest Farm se terugvoer
It was a pleasure having you here. We are looking forward to taking you to the moon landscape view site again, and sundowners.
Hannecke and Kobus.
Este H - Des 2016
Algehele gradering
Tranquillity in isolation.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Este, thank you for your kind comments. It is comforting to know that you enjoyed your stay on Daberas.
Hannecke and Kobus.
Disa-marie J - Nov 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam, plek is mooi, netjies en baie rustig.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Disa, baie dankie vir jou kommentaar. Dit is goed om te weet dat julle hier kon ontspan, en dat julle dit geniet het.
Hannecke.
Lizelle C - Nov 2016
Algehele gradering
Herlaai jou siel hier!
Daberas Guest Farm se terugvoer
Leonard, dit is so lekker om te hoor dat jy die plek op so 'n spesiale wyse ervaar het. Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit regtig.
Hannecke en Kobus.
Daniel V - Okt 2016
Algehele gradering
The best stay we have had in our 2 months stay in South Africa
Daberas Guest Farm se terugvoer
Daniel,
Thank you for your kind comments.
Hannecke and Kobus.
Nicola V - Okt 2016
Algehele gradering
Peace and tranquillity in a beautiful setting.
Lees meerDaberas Guest Farm se terugvoer
Nicola, thank you for your comments. It so nice to hear that you have enjoyed your stay. It was a pleasure meeting you and your partner.
Hannecke and Kobus.
Almero D - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlike stilte van die woestyn, veral saans om die braaivleisvuur.
Lees meerDaberas Guest Farm se terugvoer
Almero, baie dankie vir jou kommentaar, ons neem kennis daarvan.
Hannecke en Kobus
Charmaine C - Aug 2016
Algehele gradering
Home away from home!
Daberas Guest Farm se terugvoer
Charmaine, dit was 'n groot plesier om julle hier op die plaas te ontvang, dis altyd lekker as ons gaste dit geniet, kom kuier gerus weer.
Hannecke en Kobus
Ghane G - Apr 2016
Algehele gradering
If you don't like back to the farm days and cannot go without your phone/computer, you wasting your time.
Lees meerDaberas Guest Farm se terugvoer
Ghane we are glad that you did enjoy a classic farm stay and you are welcome to visit again. Please keep in contact regarding our conservation developments. Regards Hannecke
John O - Des 2015
Algehele gradering
Vreedsaam, pragtig en eenkant.
Daberas Guest Farm se terugvoer
Beste John,
Baie dankie vir julle besoek, dit was aangenaam om julle en die tieners te ontmoet, julle is altyd welkom.
Groete,
Hannecke en Kobus
Ian K - Jul 2015
Algehele gradering
Om net een aand op Daberas deur te bring is te min.
Allison H - Mrt 2015
Algehele gradering
Stunning scenery and friendly hosts
Willem V - Mrt 2015
Algehele gradering
Het verblyf verkort.
Mike F - Feb 2015
Algehele gradering
Absoluut fantasties! Die eienaars was fantasties. Beslis 'n belewenis!
Sylvia K - Des 2014
Algehele gradering
Baie rustig!
Thinus O - Des 2014
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Esther V - Nov 2014
Algehele gradering
Die landskap was onbeskryflik mooi!
Nelda S - Okt 2014
Algehele gradering
Ideale plek om weg te breek van daaglikse geraas.
Ian C - Aug 2014
Algehele gradering
A great "big sky" experience on a stunning farm.
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daberas Guest Farm, 50 km vanaf Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom