Daai Plek Self-catering
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vierde-straat 72, Naboomspruit, Mookgophong, 0560 , Limpopo
- Vanaf R655 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Daai Plek Self-catering bied gerieflike oornagverblyf in Mookgophong. Dit is ideaal vir 'n vakansieganger of sakereisigers.
Verblyf bestaan uit die hoofhuis en die woonstel, met privaat badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, en linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het sy eie privaat ingang en 'n kombuis of kombuisie, eetareas en leefareas. Daar is ook 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde braai-area met sitplek. Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar. Winkels, restaurante en skole is ook naby. Die verblyf word deur sonkrag aangedryf en dus nie deur beurtkrag geaffekteer nie.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maria Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Vierde-straat 72, Naboomspruit, Mookgophong, 0560 , Limpopo
- Gaste dink Daai Plek Self-catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mookgopong Naboomspruit Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vierde-straat 72, Naboomspruit, Mookgophong, 0560 , Limpopo