Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Da Rest

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipfontein-singel 23, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R567 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Da Rest is 'n knus, stil en vreedsame selfsorgeenheid in Vredenburg aan die Weskus, net sowat 10 minute vanaf Paternoster en die West Coast Mall.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en 'n haardroër.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het 'n rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die skuifdeur lei na 'n onderdakstoep en tuin.

Da Rest 2 is 'n enkelkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi in.

Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Klipfontein-singel 23, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R567
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R567
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipfontein-singel 23, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26fdf4ef94d6bd1db10357a887bb0750207a6a2bc01bae88d1b1a66c21da92c4cf9219d028e0896948f867768b2b96e592ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R567 per nag (plek vir 2) 23 Klipfontein Crescent Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.8928299 17.98752
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem