Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Da Capo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonia-weg 4984, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Da Capo bied gehalte-oornagverblyf net 'n paar honderd meter vanaf Silversands-strand in Bettysbaai. Dit is die ideale plek vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek aan die kus.

Hierdie verblyf is op die grondverdieping en word as 'n geheel bespreek en beskik oor 4 slaapkamers. Elke slaapkamer bied slaapplek aan 2 gaste.

Die 3 dubbelkamers het elkeen 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed en gaste het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die King-kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n asemrowende uitsig oor die tuin en swembad. Hierdie kamer is ook met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. 'n Binnebraai is ook beskikbaar.

Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan in die omheinde agterplaas ontspan of in die swembad afkoel. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Da Capo
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deborah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Watsonia-weg 4984, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Da Capo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonia-weg 4984, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7842202692b98326b1fd553bfc8599a4ffef4609f1a5a8edbc4c4e9416107ad2d298c698586f7e80c0aaf76da264932da74b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 4984 Watsonia Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.3660403 18.866312
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem