- Kapasiteit: 50 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: H/v Suidstraat en Schoemanstraat, Polokwane, 0700, Limpopo
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 755 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cycad Guest House is as beste 4-ster-gastehuis in Limpopo genomineer. Ons het ons deure in 1995 geopen en is 'n gewilde keuse onder sakereisigers en vakansiegangers. Dié bekoorlike gastehuis skuil in die hartjie van Polokwane met gerieflike toegang tot die vernaamste hoofweë en naby die sentrale sakekern, regeringsdepartemente, Polokwane se nuwe Hooggeregshof, Mediclinic, Peter Makoba-sportstadion en Polokwane-gholfbaan.
Die 25 moderne gastekamers word van suiwer katoenlinne en groot, sagte handdoeke voorsien. Elke en suite-marmerbadkamer het 'n bad of stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler in.
Die gastehuis is onlangs opgeknap en met ons moderne en sjiek interieur, word geen opofferings gemaak wat styl en gerief betref nie. Ons vriendelike, bekwame en toegewyde personeel streef daarna om jou verblyf hier onvergeetlik te maak.
Die 5-ster-gegradeerde Fusion Boutique Hotel langsaan beskik oor seminaarkamers en moderne konferensiegeriewe vir gaste wat konsultasies, vergaderings, konferensies of seminare wil reël.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 11
Jaar gelys 10
Ligging
- H/v Suidstraat en Schoemanstraat, Polokwane, 0700, Limpopo
- Gaste dink Cycad Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 50 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: H/v Suidstraat en Schoemanstraat, Polokwane, 0700, Limpopo
- Geen kinders onder 18