Cuckoo's Nest Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Herman B - Feb 2024
Algehele gradering
Alles wat ek verwag het en meer.
Megan V - Sep 2023
Algehele gradering
Versteekte juweel
Sean P - Mei 2022
Algehele gradering
Excellent location and service.
Steven B - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful spot!
Cuckoo's Nest Guest House se terugvoer
Thank you, Steven. Glad you had a wonderful stay with us. Hope to see you soon again.
Kind regards,
Cuckoos Nest Team.
Annemarie K - Apr 2021
Algehele gradering
Ons was daar vir besigheid en dit was goed geleë, net effe moeilik om te vind op grondpaadjie uit van hoofpad af. Andersins was die aandete baie lekker en het ons gerieflik gebly.
Cuckoo's Nest Guest House se terugvoer
Hi Annemarie. Baie dankie vir die gradering. Ons is bly julle het lekker gebly.
Groete, Clarissa.
Rob M - Feb 2021
Algehele gradering
A really gracious home and lovely garden and very comfortably appointed.
Mercia B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en verblyf geniet.
Cuckoo's Nest Guest House se terugvoer
Hi Mercia
Dankie vir die gradering, ons is bly jy het dit geniet.
Hoop om weer te sien.
Groete
Clarissa
Sam B - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie oornagplek in Louis Trichardt-omgewing.
Lees meerNeels G - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Linda D - Aug 2018
Algehele gradering
Sal weer daar bly!
Bert D - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was nou regtig lekker.
Edna G - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlike, gerieflike ruim kamers.
Princess M - Des 2017
Algehele gradering
It was beautiful and clean.
Thinus G - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Lukas V - Okt 2017
Algehele gradering
Excellent service and a very pleasant stay.
Graeme P - Sep 2017
Algehele gradering
Eersteklas en strategies geleë vir beide die noorde en die wildtuin. Baie netjies.
Jan G - Jul 2017
Algehele gradering
Very nice.
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vondeling Plaas, Langs die R524, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom