Crocriver Chalet
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sterkspruit plaas, Langs die R539, Schoemanskloof, 9762, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 000R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Crocriver Chalet is 'n ruim selfsorg-chalet met slaapplek vir 6 op 'n plaas in Schoemanskloof.
Dié chalet beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n solder met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, en die tweede buitelugbadkamer het 'n stort en kyk uit oor die rivier. Albei badkamer het warm water. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n ontbytoonbank. Die groot sitkamer het 'n TV met DStv en 'n snoesige kaggel.
Die leefarea lei na 'n hout dek wat oor die Krokodilrivier uitkyk. 'n Lapa en vuurput is ook naby die rivier geleë. Daar is nie enige selfoonsein nie, maar WiFi is beskikbaar.
Doendinge op die plaas sluit visvang, voëlkyk, voetslaan en bergfietsry in. Let asb. daarop dat die chalet via 'n 7 km grondpad bereik word en 'n voertuig met hoë grondvryhoogte aanbeveel word.
Slaapplek
’n Bespreking by Crocriver Chalet sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Bets Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Sterkspruit plaas, Langs die R539, Schoemanskloof, 9762, Mpumalanga
- Gaste dink Crocriver Chalet het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Schoemanskloof Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sterkspruit plaas, Langs die R539, Schoemanskloof, 9762, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom