Critchley Stone Villa
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding Van Berkhout-straat, Critchlely Common Village Estate 5, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Critchley Stone Villa is op die veilige Critchley Common Estate in Dullstroom geleë, naby koffiewinkels, restaurante en die oulike winkels wat hierdie dorpie definieer. Die huis is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en is met 'n batterystelsel toegerus.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 en suite-badkamers, een met 'n bad en een met 'n stort. Die derde badkamer het 'n bad en daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, Netflix, Disney+ en Showmax.
Of jy nou vir besigheid of vakansie reis, hierdie lieflike huis bied gerieflike verblyf aan gesinne en hul klein troeteldiere.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sandi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Teding Van Berkhout-straat, Critchlely Common Village Estate 5, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Critchley Stone Villa het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding Van Berkhout-straat, Critchlely Common Village Estate 5, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom