Cozy Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Patricia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Michelle K - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige, rustige blyplekkie en omgewing.
Cozy Cottages se terugvoer
Ek is baie bly om te hoor dat julle ons Cozy Cottage en Kommetjie geniet het. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Giel O - Nov 2023
Algehele gradering
Baie aangename kuier in Kommetjie, asook omliggende plekke.
Cozy Cottages se terugvoer
Giel en Una het ons Flatlet Studio baie netjies en skoon gelos. Julle is welkom om weer by ons te kom bespreek.
John V - Sep 2023
Algehele gradering
Bevredigend.
Davelen C - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was 'n belewenis, sal dit vir enigeen aanbeveel.
Cozy Cottages se terugvoer
Ons was bly julle het julle wegbreek geniet. Dankie vir julle vriendelikheid en dat julle ons Cottage netjies en skoon gelos het. Julle is welkom enige tyd weer by ons.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Riverside-rylaan 4, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom