Cozumel 320
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 250R833 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cozumel 320 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die gewilde, veilige Cozumel-kompleks in Umdloti. Die kompleks bied ongelooflike uitsigte oor die beroemde Umdloti-getypoel en is naby heelwat restaurante en winkels.
Die woonstel het moderne afwerkings en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leerarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv en lei via glas-skuifdeure na 'n balkon met 'n etenstafel en 'n lieflike uitsig oor die getypoel.
Die Cozumel-kompleks bied gemeenskaplike wasgoedgeriewe. Die outomatiese hekke na die kompleks word deur 'n sekuriteitswag beman. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 223
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cozumel 320 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom