Cozumel 206
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 350R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cozumel 206 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op Umdloti se strandfront met 'n pragtige uitsig op die strand en die see. Die kompleks is naby gewilde geriewe en besienswaardighede.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n see-uitsig. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n etenstafel met 6 stoele, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv in die leefarea. Die woonstel bied toegang tot 'n privaat balkon met buitemeubels en 'n uitsig oor die see.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en die wasgoedgeriewe in die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by Cozumel 206 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 223
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cozumel 206 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom