Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Couples' Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelberg-weg, Vermaaklikheid Olyf Plaas, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Couples' Cottage is 'n rustieke vissermanstyl-kothuis op 'n werkende plaas in Vermaaklikheid. Hierdie knus kothuis, met 'n uitsig oor die olyfboorde, is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.

Dié oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind van 1 jaar of jonger. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelmatras vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, breekware en eetgerei toegerus. Verder is daar 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n kaggel en gemaklike stoele waar gaste kan ontspan. Braaigeriewe is buite die kothuis beskikbaar.

Gaste kan 'n wandeling na die Duiwenhoksrivier geniet wat publieke toegang bied vir swem, bootvaart of kanovaart. Gaste kan ook na die riviermond ry vir swem en visvang.

Slaapplek

’n Bespreking by Couples' Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed Ekstra enkelmatras
Area
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Couples' Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hannah Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 3

Ligging

  • Heidelberg-weg, Vermaaklikheid Olyf Plaas, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Gaste dink Couples' Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelberg-weg, Vermaaklikheid Olyf Plaas, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf198345f06d0297ce1461d4a2fd57f4d505623d544e947d11572707c4957ec9b2589edcaec6ca6f22f190a0f33e5e1065eb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 Heidelberg Road Vermaaklikheid Olive Farm 6671 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.311909441363 21.031616663399
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem