Cottage Guesthouse
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Limonitestraat 9a, Elardus Park, Pretoria, 0168, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cottage Guesthouse is in Elarduspark in Pretoria-Oos, en het maklike toegang tot die R21. Die gastehuis is 38 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.
Verblyf word in 2 ateljeekothuise gebied en 1 deluxe-kamer. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, 'n TV, WiFI, kroegyskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis het daaglikse skoonmaakdienste, braaigeriewe, veilige parkeerplek en 'n swembad.
Die gastehuis is naby winkels en restaurante geleë, en is ongeveer 10 minute van Menlyn Mall, Irene Mall, Kloof Hospitaal, en Hoërskool Waterkloof af. Die Big Red Barn en Universiteit van Pretoria is 15 minute van die gastehuis af.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.7/5
Lyle Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 79
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Limonitestraat 9a, Elardus Park, Pretoria, 0168, Gauteng
- Gaste dink Cottage Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Elarduspark Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Limonitestraat 9a, Elardus Park, Pretoria, 0168, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom