- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 91, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 550 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Cottage 1 @ River Bend Cottages bied 4-sterverblyf in 'n rustige, historiese area in Graaff-Reinet.
Dié selfsorgkothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n area met 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek.
Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, en WiFi in.
Dié kothuis het parkeerplek op straat direk voor die voordeur. Daar is 'n ekstra parkeerplek op die perseel agter die gebou.
Buite die voordeur is daar 'n privaat stoep waar gaste 'n skemerkelkie of hul oggendkoffie kan geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Cottage 1 @ River Bend Cottages sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Donkinstraat 91, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Cottage 1 @ River Bend Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 91, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom