Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosmos Self-catering

Kamer 4
Vanaf
Vanaf R740
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 4 is heeltemal apart met sy eie stoep en tuingedeelte. Dit is 'n klein en gerieflike kamer, ideaal vir 'n enkelpersoon wat net 'n plek nodig het om te slaap. Dit het al die nodige geriewe, behalwe lugversorging. Die kamer het ’n 3/4 bed, hangkas, waaier, verwarmer, lessenaar, ketel, mikrogolf, yskas, platskerm-TV met DStv-kanale en 'n stort. Gaste word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien die kamer 'n gas-geiser, gasplaat en -ketel het om water te kan kook.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 1 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het sy eie ingang vanaf die parkeer-area. Die eenheid beskik oor 'n hoofslaapkamer, 'n kamer langsaan en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede slaapkamer het ’n 3/4 bed. Die eenheid is toegerus met 'n yskas, ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, ’n lessenaar, hangkas, mikrogolf, eetgerei en breekware, lugversorging en gratis WiFi. Die kamer het toegang tot ’n gemeenskaplike kombuisie wat met ’n yskas, oond en ’n stoof toegerus is. Gaste word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien die kamer 'n gas-geiser, gasplaat en -ketel het om water te kan kook.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkamer 1
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n aangewese parkeerplek reg voor die kamer, met sy eie afstandbeheerde hek. Die kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek teenmekaar gestoot kan word en ’n privaat en suite-badkamer met ’n stort. Die kamer het ook ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, ’n yskas, mikrogolf, ’n ketel, eetgerei, breekware, wasbak vir skottelgoed, lugversorging, gratis WiFi en ’n lessenaar. Gaste word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien die kamer 'n gas-geiser, gasplaat en ketel het om water te kan kook.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Die kamer het toegang tot ’n gemeenskaplike kombuisie wat met ’n yskas, mikrogolf, oond en ’n stoof toegerus is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n unieke glasdak waardeur gaste die oop lug, maanlig en sterre saans kan geniet, uit die gerief van jou bed. Hierdie kamer het 'n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kamer het ’n yskas, mikrogolf en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n lessenaar, hangkas en lugversorging. Die kamer het toegang tot ’n gemeenskaplike kombuisie wat met ’n yskas, wasbak vir skottelgoed en 'n stoof toegerus is. Gaste word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien die kamer 'n gas-geiser, gasplaat en -ketel het om water te kan kook.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 3 het ook 'n unieke glasdak waardeur gaste die oop lug, maanlig en sterre saans kan geniet, uit die gerief van jou bed. Dié kamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kamer is toegerus met ’n yskas, mikrogolf, ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, lessenaar, hangkas en lugversorging. Die kamer het toegang tot ’n gemeenskaplike kombuisie wat met ’n yskas, wasbak vir skottelgoed en 'n stoof toegerus is. Gaste word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien die kamer 'n gas-geiser, gasplaat en -ketel het om water te kan kook.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finchamstraat 6, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9def192f31d0e4e57999a852c635b923fc618d61f8d0c2e96fe574994bd1e5b4adefdc11f9b5077d5afb04836913fd1b98a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 6 Fincham Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.950934639952 24.724301867546
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem