Coral Tree Crescent
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral Tree-singel, Schoongezicht Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Coral Tree Crescent is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis op die veilige Schoongezicht Security Estate met 'n uitsig oor Plettenberg Bay Country Club se gholfbaan. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede badkamer is apart. Beide badkamers het 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea langsaan het 'n etenstafel vir 8. Die sitarea het rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die omsetter voorsien tydens beurtkrag krag aan die TV, DStv en die WiFi.
Die leefarea lei na die groot stoep met sitplek en braaigeriewe. Parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis is beskikbaar. Gaste kan in die landgoed rondloop en die strand is net 'n entjie se ry.
Slaapplek
’n Bespreking by Coral Tree Crescent sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 12
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Coral Tree-singel, Schoongezicht Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral Tree-singel, Schoongezicht Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom