Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Connesione

Gastehuis
Gastekamer
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenhede het 'n koninggroote-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. In hierdie eenheid kan 'n derde enkelbed op versoek voorberei word. Die kombuisie is met lugversorging, yskassie, mikrogolf en 'n ketel toegerus.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n ketel en 'n mikrogolf insluit.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar indien vooraf gereël en teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Huis
Vanaf
Vanaf R1 700
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het lugversorging en 'n TV. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis wat met die gastekamer se gaste gedeel word. Die ander twee kamers in die huis het lugversorging en 2 enkelbeddens. Gaste kan in die gemeenskaplike sitarea ontspan, van die gedeelde kombuis gebruik maak en die gedeelde TV geniet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf. Gemeenskaplike kombuisgeriewe is beskikbaar.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar indien vooraf gereël en teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kukama-straat 347, Mogwase Eenheid 4, Mogwase, 0314, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d4eb2706af6fcbc0a4aab761195c1137da1b852d2fcd972b676fda7a7c5eb1904672e2970e58bf01eff1ebbefa474048597?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 347 Kukama Street Mogwase Unit 4 0314 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.275716059522 27.214730015869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem