Comfy and Private Guest House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Gastekothuis
- Selfsorg
- Gastekamer
- Slegs die kamer.
Huisreëls
Rook is verbode binne die kothuis.
Geen harde geraas na 22:00 nie.
Maak asb. skoon tydens verblyf, m.a.w was die skottelgoed ens.
Die braai-area word op weeksdae skoongemaak, maar nie oor naweke nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunnyside-laan 29, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
- Geen kinders onder 18