Colonial Karoo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir George Grey-straat 21, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Colonial Karoo is 'n lieflike boetiekhuis in Murraysburg wat gerieflike verblyf bied en ideaal is vir paartjies, gesinne en oornaggaste. Dit is naby talle winkels en restaurante geleë.
Elkeen van die 3 en suite-slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, maar een van hulle het ook 'n enkelbed vir 'n kind. Twee van die slaapkamers het en suite-badkamers met storte en die laaste slaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Handdoeke, pantoffels en japonne word voorsien.
Tradisionele maaltye word in die plaasstyl-kombuis voorberei en maaltye is op versoek beskikbaar. Gaste kan lekker in die tuin ontspan terwyl hulle varsgebak eet. Daar is ook 'n houtvuur-warmbad op die perseel en gaste kan in die dam afkoel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Sir George Grey-straat 21, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Murraysburg Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir George Grey-straat 21, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom