Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coen's Place

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Troeteldiere word toegelaat, indien dit vooraf gereël word.
- Vuurmaakhout, toiletpapier, sjampoe, wasgoedseep en skottelgoedwas-tablette word voorsien met aankoms.
- DStv Premium is beskikbaar.
- 'n Brosjure van die huis met inligting, 'n lys van kombuistoebehore, los items by die huis en foto's word met elke bespreking voorsien.
- Daar is 'n grondpad van 50 m na die eiendom en dit is goed onderhou.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 700
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Walter-singel 17, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2613423fa4e4b657b735854387616bf56443dcb4e8ab82cadd9fe3c4bfee006e7d99ade0b9769598153b03ed2e71294d5c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 17 Walter Crescent Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -32.72066 17.93272
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem