Coco Self Catering Units
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Banksia-straat 2, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Coco Self Catering Units is in Dwarskersbos, 150 km noord vanaf Kaapstad. Daar is 3 eenhede. Die instansie is nie op die strandfront nie, maar het wel 'n see-uitsig. Die eenhede is stapafstand vanaf die strand en het veilige parkeerplek op die perseel.
Eenheid 1 is aan die hoofhuis, op die onderste verdieping en het 2 aparte ingange. 'n Stel trappe lei na Eenheid 2 en 3 op die eerste verdieping. Al die eenhede het privaat, aparte eenhede. Eenheid 1 en het 'n privaat tuintjie, maar geen see-uitsig nie. Eenheid 2 en 3 het 'n privaat balkon met 'n uitsig.
Dwarskersbos is 150 km noord vanaf Kaapstad, op die R27/Weskuspad na Velddrif. Dis 'n gewilde vakansiebestemming met 'n skoon strand wat vir kilometers strek. Dit is in die middel van St Helenabaai geleë. St. Helenabaai het pragtige sonsondergange en gaste kan hier die seldsame tobie, robbe wat in die son bak, en vissermanne op hulle bootjies aanskou. Die dorp is bekend vir hengel en watersport.
Vir gaste wat mal is oor sonnige strande is Februarie ideaal - die warmste en droogste maand van die jaar. Insekte kan 'n probleem word gedurende die somermaande.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Banksia-straat 2, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Coco Self Catering Units het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Banksia-straat 2, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom