Cindy Se Huisie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Huguenotstraat 118, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Cindy Se Huisie is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met regte ou, pragtige Karoomeubels en 'n lieflike atmosfeer. Dit is 'n ou Karoohuis met dik mure in die dorpie Merweville in die Groot-Karoo.
Cindy Se Huisie bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele.
Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n lieflike onderdak-kuierarea met 'n rietdak. Die kuierarea het 2 buitebeddens, piekniektafels om by te eet en braaigeriewe. Gaste kan op die beddens ontspan en die Karoostilte waardeer of die pragtige sterrehemel saans aanskou. Skaduparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Chantal Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 32
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Huguenotstraat 118, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Gaste dink Cindy Se Huisie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Merweville Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Huguenotstraat 118, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom